Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Bosch Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 287 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Absolute Bosch Studio bied gerief, 'n goeie ligging en 'n onvergeetlike kuier in Die Boord, in Stellenbosch

Verblyf beskik oor 'n verskeidenheid gastekamers en 'n selfsorg-suite. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met 'n kantoorstoel, 'n TV met DStv of Netflix, en gratis WiFi.

Hierdie Executive Suite het 'n kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n V met Netflix en 'n privaat stoep in.

Gaste kan in die gemeenskaplike tuin en by die plonspoel ontspan. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter elektriese hekke.

Absolute Bosch Guest House is gerieflik naby die plaaslike Winelands Mediclinic. Dis ook maklik om Stellenbosch en die omliggende omgewing van hier te verken. Dis minder as 500 m vanaf die R44 wat met die N1- en N2-hoofweë skakel. Dis ook naby Dorpstraat, wat na die hartjie van Stellenbosch lei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 43 resensies vir Absolute Bosch Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liza-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 9

Ligging

  • Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Absolute Bosch Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 287
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 287
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaneelsingel 9, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16545feada8a8ff9fad4362f7c33d0eea33b4a36057d8b68aa5730467c011c82a169e7463dfb0213317df614ad10771426b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 287 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 9 Kaneel Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.947047750867 18.852729633027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem