AC501 - Atlantic Dunes
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Vanaf die B2, Atlantic Dunes-kompleks, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 836 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
AC501 - Atlantic Dunes is 'n lieflike en luukse selfsorgwoonstel in die Atlantic Dunes-kompleks met 'n uitsig oor Dolfynstrand in Langstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n semi-oop en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n see-uitsig en die deure lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met Bosch-toebehore toegerus en daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n ingeboude braai. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n see-uitsig en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ingesluit. Die leefarea lei na 'n groot balkon met gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig.
Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is in 'n toesluit-dubbelmotorhuis beskikbaar en 'n 4x4-voertuig met 'n standaarddaktent sal daar inpas.
Slaapplek
’n Bespreking by AC501 - Atlantic Dunes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 63
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vanaf die B2, Atlantic Dunes-kompleks, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
- Gaste dink AC501 - Atlantic Dunes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walvisbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Vanaf die B2, Atlantic Dunes-kompleks, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom