6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - 40 Bismarck Street, Bismarck Eck Unit 1, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Stylish Holiday Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in die historiese deel van Swakopmund, stapafstand van die strand, gewilde restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en 'n wasmasjien en tuimeldroër in. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 2 balkonne, 'n klein een met 'n tafel en 2 stoele, en 'n groter een met 'n draagbare braai en 'n buite-eetkamertafel met sitplek vir 6. Parkeerplek in die motorhuis is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 83
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 40 Bismarck Street, Bismarck Eck Unit 1, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Stylish Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Bismarck Street, Bismarck Eck Unit 1, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang