Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R403 per bespreking
Huisreëls
'n Eenmalige skoonmaakfooi moet met aankoms betaal word.
Die skoonmaakfooi vir die tweeslaapkamer-woonstelle is N$ 288.
Die skoonmaakfooi vir die drieslaapkamer-woonstelle is N$ 403.
Die skoonmaakfooi vir die alleenstaande huis is N$ 690.
Die fooi word gebruik om die eenheid skoon te maak nadat gaste uitklok.
Gaste moet asb. die instansie kontak 24 uur voor die inklokdatum om hul inkloktyd te bevestig.
Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Sleutels moet nie geskei word om van die sleutelhouer afgehaal word nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade wat plaasvind tydens verblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste mag nie hul karre was of vis skoonmaak voor of op die perseel nie.
Indien die woonstel in 'n kompleks is, moet gaste die huisreëls van die beheerliggaam gehoorsaam.
Gaste kan slegs tot en met 18:00 inklok.
Maak asb. seker dat alle deure gesluit is en venster toe is wanneer jy uitklok.
Maak seker die alarm is aan wanneer jy uitklok.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Bismarck Street, Bismarck Eck Unit 1, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang