+28
Gastehuis in Makhanda (Grahamstad)

Acorn Cottage Bed and Breakfast

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Janine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Acorn Cottage Bed and Breakfast bied uitstekende diens en gasvryheid. Ek kan Acorn Cottage Bed and Breakfast hoogs aanbeveel. Die gastehuis lewer uitstekende diens en gasvryheid. Die akkommodasie is ideaal vir 'n bed en ontbyt opsie. Die gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en met uitstekende kommunikasie en aandag aan detail. Ek sal hulle enige tyd weer kontak vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokuthula Y
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

It was such an honour to be at Acorn. We had a marvellous stay. Netta is friendly and welcoming. She made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het twee nagte oorgebly en het die heerlike ontbyt baie geniet. Heerlik gebly. Gasheer was baie behulpsaam. Plekkie is pragtig, mooi skoon en baie gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elginette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Excellent! Super friendly service and relaxed atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wonderful hospitality in a lovely home. Wonderful stay with outstanding hospitality. Breakfast, which was included, was an additional benefit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah W
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Excellent. Amazing hospitality and super comfortable stay for a large group of us, each having our own bathrooms and space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jucintha M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Homely and comfortable. The accommodation is very central and close to all private schools. The rooms are exactly as shown in the pictures and were very comfortable. Amenities are simple but adequate. Breakfast was lovely. The hosts were very friendly and hospitable. I will definitely stay at Acorn Cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombulelo M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Excellent. The place was safe and clean. Our host took good care of us. We would come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker geslaap. Ons het sommer lekker hier gebly. Warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pleasant. It was a quick stay, but it was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rob & Netta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Oatlands Road, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52db173380de148d7fd581176c90f34135077b7138780a3ea47a160bd8b4c70bb15514b7dbf7b1d2eb14180ed30dfcc1c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 31 Oatlands Road Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.303154311058 26.522132030222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang