Acorn Cottage Bed and Breakfast
18 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oatlands-straat 31, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Acorn Cottage Bed and Breakfast bied B&B en selfsorgverblyf in Grahamstad, in die hartjie van die grensboerkontrei. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderlike omgewing wil verken.
Gaste het 'n keuse van 4 gastekamers en 1 selfsorgkamer. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 2 driekwartbeddens met elektriese komberse, ’n TV en gratis WiFi in. Een kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed.
Gaste is welkom om op die skadu-stoep te ontspan of af te koel in die swembad as dit warm is. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n toesluithek op die perseel.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.3 uit 5van 18 resensies vir Acorn Cottage Bed and Breakfast
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Ligging
- Oatlands-straat 31, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Acorn Cottage Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Grahamstad Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oatlands-straat 31, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom