LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Acorn Cottage Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+11

Acorn Cottage Bed and Breakfast

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir Acorn Cottage Bed and Breakfast
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Linwil P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linwil P
Enkelreisiger

Baie hartlik verwelkom deur gashere en vriendelikheid gedurende my hele verblyf. Dit moet ''n huis weg van die huis' genoem word. Sulke ongelooflike gasvryheid.

Lekker ontbyt! Rustige nagrus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A very warm welcome by hosts and friendliness throughout my stay. This should be called "A home away from home". Such awesome hospitality.

Great breakfast! Peaceful night's sleep.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elizabeth V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place with a super friendly host.

Had a lovely stay. Grahamstown was also a lovely town to visit.

Martin V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf by ons gasheer met heerlike ontbyt elke oggend.

Rob is die ideale gasheer en laat jou dadelik voel soos 'n lid van die huishouding. Ons het tot laat aand gesels en gelag oor al die staaltjies.

Gwyneth C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwyneth C
Enkelreisiger

Acorn Cottage was perfect for a two night stay in Grahamstown.

The owner of the house was very charming and welcoming. The room was adequate for my needs, and I enjoyed sitting in the enclosed veranda. I was able to park my car in a huge yard and I felt very safe during my stay there. The breakfast was delicious and on the whole it was a great place.

Ayanda D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ayanda D
Gesin met klein kinders

It is a lovely place, good for family time.

My family really enjoyed being there. Everything was up to standard. I will book it again next time.

Neil H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H
Gesin met klein kinders

Die eienaar was baie behulpsaam en het die hele ervaring baie gerieflik en aangenaam gemaak. Geen Versoek was te veel moeite nie.

Die eienaar se diens was baie goed. Die kamer was skoon en ons het baie lekker gebly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The owner was very helpful and made the whole experience very comfortable and enjoyable, no request was too much for him.

The service by the owner was good. The room was clean and we enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Yvonne M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M
Gesin met tieners

I had a great stay.

Rob gave us excellent service, the place is peaceful, I will definetly be staying there again with family. He was a great host.

Pincione A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pincione A
Enkelreisiger

Sorry but better another place.

Despite the gentle and kindness of the owner the place would need substantial renewal.

Acorn Cottage Bed and Breakfast's terugvoer

We accept your point in its entirety. We would like to point out that we are presently refurbishing 1 room completely, this should be completed in about 4 weeks. When that is done another room will follow until all the rooms are completed. Only then will outside work commence. Thank you for your constructive criticism, it is and will always be welcome.

Acorn Cottage Bed and Breakfast
Charles S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Enjoyed wonderful hospitality, service and breakfast and dinner prepared after last-minute request.

See stars.

Stan W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stan W

A comfortable and pleasant stay.

The hosts are pleasant company, a large delicious breakfast was served, comfortable beds with electric blankets were provided and in the lounge there is interesting decor. The place also provides quiet surroundings.

Joe V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing. Image misleading.

Although clean and neat the cottage is a converted garage lacking style and finesse and over priced for the service rendered.

Cindy-lee P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy-lee P
Gesin met tieners

Place neat, tidy and very spacious. Staff members very helpful.

Received a very friendly welcome. Everything was explained clearly. Room and bathroom facilities were very clean. Place is very safe.

Ella W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W
Besigheidsreis

Baie netjiese kothuis met alles wat nodig is.

Dis 'n netjiese selfsorgkothuis met alles wat mens nodig het. Daar is WiFi, parkering, TV, tafel, gratis tee en koffie, handdoeke en seep! Gasvrou baie vriendelik en help graag. Lekker elektriese komberse vir die winteraande en warm water om te stort. Alles in die dorp self is binne loopafstand, maar dit vat 'n goeie 20 min se stap om by Rhodes uit te kom, daarvoor is 'n motor nuttig.

Lee L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd so lekker om weer vir Rob en Netta te sien!

Dis soos by die huis! Kan nie vir beter vra nie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Always such a pleasure to see Rob and Netta!

Like living at home! Can't ask for better!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Acorn Cottage Bed and Breakfast's terugvoer

Hi Lee,

Thank you for the lovely review, it does make it all worthwhile, mostly we only hear the bad. We hope you had a good trip home.

Kind regards,

Netta & Rob

Acorn Cottage Bed and Breakfast
Linda D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D
Enkelreisiger

Very average.

The shower needs a thorough scrub. Please don't place a bathroom mat by the toilet ... unhygienic. The bedroom was clean but the bedcovers, curtains and light shade are very old fashioned. A duvet is preferable. The bedroom is large but does not have a chair. The only place to sit is on a bed. Block out lining necessary on the roman blind at the door and the outside light kept me awake. The property requires major maintenance.

Michael W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging.

Lekker verblyf, vriendelike eienaars, wonderlike ontbyt. Sal definitief weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfectly situated.

Great stay, friendly owners, wonderful breakfast. Will definitely stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lee L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal graag weer hier bly.

Baie gerieflik en lekker gebly.

George H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
George H
Enkelreisiger

Very unpleasant stay.

No TV, no complementary coffee in the room. The room was not welcoming at all. The pillows did not have pillow cases. Awful to say the least. The gate is manually locked. It was raining and I had to get out of my car and unlock the gate padlock. If I had know they didn't have TV I wouldn't have booked it considering I was travelling alone and I don't know anyone in the area. It was not good value for money. I would not recommend this place at all.

Acorn Cottage Bed and Breakfast's terugvoer

Hello George,
I'm sorry you feel this way, the pillow cases were a slip by an inexperienced employee, but it is my fault for not checking. Please send me your banking details and I will pass an EFT refund to you for the amount of R 550.00
Please accept my sincere apologies.
Kind regards,
Rob

Acorn Cottage Bed and Breakfast
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oatlands-straat 31, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiZWRjYzU3LTcwYTYtNGIwZS1hMzExLTFiYzFjZjU3YzhmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 31 Oatlands Road Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.303196903899 26.522094458342
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!