+28
Gastehuis in Makhanda (Grahamstad)

Acorn Cottage Bed and Breakfast

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Kamer 1
B&B
Room 7
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls

'n Eerlikheidskroegie is beskikbaar.
Aandete is beskikbaar op versoek vooraf vir groepe van 4 of meer.
Daar moet ten alle tye toesig gehou word oor kinders. Daar is nie 'n heining om of 'n net oor die swembad nie.
Geen kredietkaartgeriewe is beskikbaar nie.
Indien die parkeerplek op die perseel vol is, word gaste se motors wat in die straat moet staan deur 'n motorwag bewaak.
Rook is verbode in die gebou.
Gasbraaigeriewe is beskikbaar op versoek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

31 Oatlands Road, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52db173380de148d7fd581176c90f34135077b7138780a3ea47a160bd8b4c70bb15514b7dbf7b1d2eb14180ed30dfcc1c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 31 Oatlands Road Grahamstown 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.303154311058 26.522132030222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang