+53
Gastehuis in Yzerfontein

Adam's Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Liesbet N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Ekonomies en prakties en netjies. Dit was heerlike, skoon, mooi verblyf gewees. Sal die plek vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Netjiese eenheid, maar gedeelde kombuis kan laatnag besig raak. Die eenheid is mooi, baie netjies en goed ingerig. Daar is ’n paar eenhede op die perseel en almal het direkte toegang tot ’n gedeelde kombuis wat jy kan gebruik indien jy wil. In ons geval was net een ander eenheid ook bespreek. Ongelukkig het daardie gaste later heelwat ekstra besoekers ontvang, die kombuis oorgeneem en tot ná middernag baie hard daar gekuier. Ons kon nie slaap nie. Die reëls is duidelik oor ekstra gaste, geraas en stiltes, maar dit is nie nagekom nie. Ons was ook nie lus om laatnag met ’n groep mense wat duidelik kuier, te begin stry nie. Ons het dit wel met die eienaar opgeneem en verstaan natuurlik hy kan nie vooraf weet hoe gaste gaan optree nie. Ons ervaring was egter dat daar min begrip was vir die impak op ons, en dit is grootliks afgemaak as “dis nou maar so”. Weereens: die plek is regtig mooi, maar jou ervaring is ongelukkig baie afhanklik van hoe rustig jou bure is. Sal volgende keer eerder 'n ander plek bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker en stil omgewing. Ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Uitstekende blyplek, billik geprys. Netjiese groot kamers met 'n groot badkamer en mooi uitsig. Gerieflike bed. Duidelike instruksies, sleutels maklik te kry. Volgende keer bly ons langer!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
1 nag
5.0
Aug 2021

Baie aangenaam en baie netjies. Dankie dat dit rolstoelvriendelik ingerig is. Voorstel:. dalk 'n handreling in die stort vir die wat dit benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorn K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Awesome stay! Adam was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josey D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Baie lekker gebly. Die gasheer is baie gaaf, baie netjies. Sou net graag nog 'n kussing wou gehad het. Gordyne kan nie baie mooi toe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tony C
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2020

Disappointing to expectations on website advertising especially the sea view. Virtually nothing from lower room. Disappointing sea views. Poor braai facilities and not practical. Well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 570
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 570
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Dassie Island Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQdQkUsfw0bopqTVnRU2hND0QIBvmD116n9y0lJHpgJdaitcJ7G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5 Dassie Island Close Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369815860056 18.172623441139
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang