Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Fouriesburg

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Ashley T
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Rustig, avontuur en natuur, familie. Ons het heerlik gebly, lekker rustige atmosfeer. Ek, manlief en ouers het dit vreeslik geniet. Ons het lekker tyd saam spandeer, lieflike tye en lekker staproetes. Baie dankie vir die eienaars wat so behulpsaam en vriendelik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Lovely stay, in a beautiful area, with gracious hosts. Lovely accommodation with all the necessities. Close proximity to Fouriesberg and it was easy to go to a restaurant in the evening. Our hosts were nearby should we need anything, and they were attentive and gave us good suggestions about activities in the area over the Cherry Festival period. We took the morning before leaving to do the interesting and easy 3km walk up and down the hill on the farm with some splendid views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Dit was absoluut fantasties. So mooi, so rustig, net 'n vreedsame omgewing. Absoluut die moeite werd! So 'n lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Comfortable. Comfortable and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Absolutely amazing experience. I will definitely recommend them. Such an amazing place! Definitely need to go back again! Friendly hosts, with a beautiful farm and also such pretty chalets. So clean and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Magical! It was a very nice stay and our friends enjoyed it very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing. Hartsplekkie, dit was so mooi van die boodskappie as jy inloop tot die incheck elke dag om seker te maak mens is niks kort nie. Julle was amazing. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Dit was wonderlik! Ons het só lekker uitgerus en gekuier. Baie lekker gebly in hierdie heerlike, rustige en besonderse mooi omgewing. Baie mooi verblyf. Kon lekker stap en vêr op die horison uitkyk. Verblyf is baie mooi, skoon en gemaklik. Eienaars het 'n oog vir detail, is baie hulpvaardig en gasvry. Een van die mooiste plekke waar ons nog was en ons het dadelik tuis gevoel. As jy uit die stad wil vlug en God se skepping wil waardeer, beveel ek definitief aan! Vir toekomstige bruide wat in die veld wil trou óf 'n woud troue wil hê, gaan loer gerus. Jou groot dag sal besonders wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue
Baie dankie liewe Ilse vir jou tyd om vir ons 'n pragtige skrywe te gee. Dis altyd lekker as gaste die klein dingetjies raaksien en waardeer. Dit maak alles wat ons doen die moeite werd. Dit sal heerlik wees om julle pragtige gesin weer hier te ontvang. Liefdegroete Leon & Adri

Magriet H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Heerlik ontspanne plaasverblyf. Baie vriendelik verwelkom deur Leon. Het gebly in die Kliphuis en alles was baie mooi skoon en gerieflik ingerig. Die beddegoed was van topgehalte. Die stoepie is intussen toegebou, so dit het baie gehelp vir die winteraande. Lekker staproetes op die plaas met die mooiste uitsig. Goeie kommunikasie met die gasvrou. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Affi Lande Guest Farm, R26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79306863bb506ffc193fc530a2fb71d2bf37f00157cba50fb781d521d91c26ea30d65cc74e8f10129c210aa27a15ce51ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 Affi Lande Guest Farm R26 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.594488794519 28.203856945038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang