+71

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Isac M
1 nag
5.0
Mrt 2026

Where great friends meet. Awesome stay in Redelinghuys. Meeting all the friendly people from town was fantastic. Best fish braai I have had in a long time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nolene
Affi Plaas
Hoop om jou weer te sien.. Mooi loop. Affi Plaas. Groete.

Lana R
1 nag
5.0
Des 2025

Comfortable, quiet, relaxing. Thank you for your warmth and hospitality. I only stayed for one night and I wish I could have stayed longer. I would definitely return and bring friends along.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean G
1 nag
5.0
Des 2025

Heerlike wegbreek van die besige Weskus. Was heerlik om 'n baie netjiese en baie gasvrye plekkie op te dag! Alles was heerlik en dit was lekker om met Nolene te gesels en te hoor hoe sy dinge hardloop. Die kos en glas wyn was 'n fantastiese bonus na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ingo B
1 nag
5.0
Okt 2025

Everything beautifully South African. Nolene is a gem! The heart and soul of Affi Plaas. Her warmth and generosity is next level. Thank you for a wonderful stay and for the lovely food and heartfelt conversation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gasvrye ontvangs, ons kon die buitebraaiplek en binnebraaiplek gebruik. Tuis gevoel in die tuinwoonstelletjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Een van die beste gastehuise waar ons ooit gebly het. Nolene het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en was 'n bron van kennis oor die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie geniet. Die kliëntediens was baie goed en het ons sommer laat welkom voel. Baie skoon terrein en met genoeg ruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very relaxing. The hosts are very kind and down-to-earth people. The food is amazing; everything is homemade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

108 Minnaar Street, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b31adbaedeb8e8f83704a12d537bbf661fc774524eb07414c36a842feeff6fd7e5f6da3fc0643b69ef6a71a0eb1ea28af85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 108 Minnaar Street Redelinghuys 8105 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.477832827006 18.536686351837
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang