Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Redelinghuys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Redelinghuys.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Redelinghuys akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Redelinghuys Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Redelinghuys Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Redelinghuys

Affi Plaas is in Redelinghuys in die Wes-Kaap geleë en is 180 km vanaf Kaapstad. Dié plattelandse B&B bied verblyf in 2 kamers wat individueel versier is en oor dubbelbeddens beskik. Elke kamer het 'n waaier, tee...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Redelinghuys

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Weskus, Wes-Kaap

Draaihoek Lodge & Restaurant is tussen Dwarskersbos en Elandsbaai geleë en bied verblyf wat ontbyt, sommige maaltye of alle maaltye insluit. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontspanning...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Swartheuwel is 10 km buite Elandsbaai geleë. Dit is ver genoeg om te ontsnap van die stad se geraas, maar steeds naby genoeg vir 'n naweekwegbreek vanaf Kaapstad. Daar is 5 selfsorg-eenhede met oopplan-uitlegte e...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Weskus, Wes-Kaap

Hierdie luukse Weskus-selfsorgtent is baie privaat en bied toegang tot die ongerepte skoonheid van die strand. Die tent kan ook met 'n ligte vliegtuig bereik word. Daar is 3 luukse tente wat elk sy eie en suite-ba...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

DanielsHoogte bied selfsorg-chalets op 'n plaas met fynbos bo-op 'n berg, sowat 10 km van Aurora af. 'n Rustige atmosfeer heers op dié prentjiemooi eiendom. Verblyf word aangebied in 3 chalets en 1 grot-kampeerple...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Vensterklip is aan die oewer van die Verlorenvlei, net langs die R366, tussen Redelinghuys en Elandsbaai, geleë. Dié erfenisplaas spog met pragtige ou geboue, windpompe, trekkers, perde en ou perdekarre. Verblyf...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Aurora, Wes-Kaap

Lizingi Lodge B&B is in Aurora, 'n dorpie aan die Weskus, sowat 43 km noordwes van Piketberg en 29 km suid van Redelinghuys. Die instansie bied plattelandse gasvryheid en persoonlike aandag aan al ons gaste. Sweedse...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
B&B in Aurora, Wes-Kaap

Die Sandveldkombuis B&B is in die klein still, dorpie genaamd Aurora geleë. Gaste kan Die Tuinkamer bespreek, wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenheid beskik oor ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Elandsbaai, Wes-Kaap

Hierdie verblyf-eenhede is 2 selfsorgwoonstelle in Elandsbaai Suid. Elandsbaai is 'n klein kusdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dit is 'n baie groot branderplankry-bestemming en is bekend vir die grotte wat die...

15% af Winteraanbod!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Elandsbaai, Wes-Kaap

E'Bay Apartments bied 4 identiese selfsorg-eenhede in die Weskus. Kom beleef die hawe-aktiwiteite of geniet ons branderplankparadys. E'bay Apartments is die ideale plek gedurende die Weskus se veldblomseisoen. Eland...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...