Afribode's Acacia Place
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darling-straat 14, Mutual Heights, 106, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 020R918 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Acacia Place is 'n pragtige en luukse eenslaapkamer-solderwoonstel in die middel van Kaapstad met talle vensters en vars en kalm versierings. Dit bied 'n egte, kosmopolitiese leefstyl waar skoon lyne en moderne meubels 'n pragtige en rustige hawe skep vanwaar Kaapstad verken kan word. Die energie van Kaapstad in onmiddellik sigbaar soos wat jy na nabygeleë toeriste-aantreklikhede stap, want Acacia Place is in die hartjie van Kaapstad se lewendige en historiese sakekern, in die uitmuntende Art Deco Mutual Heights-gebou, geleë.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed, badkamer met 'n bad en 'n aparte stort, 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met 'n ontbyttoonbank.
Gaste het toegang tot 'n aangewese parkeerplek in Mutual Heights en kan van die fantastiese dakswembad gebruik maak, alhoewel dit nie beskikbaar is indien waterbeperkings toegepas word nie. Die dakswembad bied via 'n funky lugbrug toegang na die gebou langsaan.
Hierdie woonstel is uitstekend geleë en net 'n paar minute se stap vanaf die Grand Parade en stadsaal, Kasteel De Goede Hoop, die blommemark, Greenmarket-plein en verskeie restaurante en kafees.
Slaapplek
’n Bespreking by Afribode's Acacia Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Cape Eazi Stayz Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Darling-straat 14, Mutual Heights, 106, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darling-straat 14, Mutual Heights, 106, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom