+15

Afribode's Antares Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Darling Street, Mutual Heights, 704, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jy weet jy is in die hartjie van Kaapstad by Afribode Antares Apartment wanneer jy by die slaapkamervenster uitkyk en 'n blik oor die stad kry soos ou kerktorings skouers vryf met moderne nuwe hotelle.

Afribode's Antares Loft het Afrika-dekor soos kralewerk, kleurvolle kuns teen die muur en pragtige Afrika-houtmeubels. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die solderslaapkamer is op 'n tussenvloerverdieping en kyk uit oor die sitkamer. Dit het 'n koningingrootte-bed met wit linne.

Daar is 'n swembad en parkeerplek in die naburige woonstelblok wat via 'n lugbrug tussen die geboue bereik word. Geriewe in die woonstel sluit 'n kluis, haardroër, handdoeke, toiletware, 'n strykyster en -bord, en 'n toeriste-inligtingslêer in. Gaste word persoonlik ontmoet en gegroet.

Afribode's Antares Loft is in die indrukwekkende Mutual Heights Art Deco-gebou en perfek geleë vir gaste wat wil rondstap in die historiese Kaapstad. Kom verken die markies, restaurante en toeriste-besienswaardighede te voet, of ry self na al die besienswaardighede soos Tafelberg, die V&A Waterfront, Kirstenbosch Botaniese Tuine en die sandstrande van Clifton en Kampsbaai.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 31

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 14 Darling Street, Mutual Heights, 704, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Darling Street, Mutual Heights, 704, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMTg2MTA3LTZkNjEtNDJlZi1iMThkLTA3MjgyOGZmYjIyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 14 Darling Street Mutual Heights, 704 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.924119 18.422468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang