+19
Gastehuis in Zwartkop

Africa House Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Ferdi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende geriewe en goeie diens. Ons het een nag daar oornag en het alles gehad wat nodig is, met 'n baie lekker ontbyt. Baie skoon en netjiese plek, met veilige en voldoende parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Africa House Accommodation
Dear Ferdi, Baie dankie dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons is verheug om te hoor dat u alles gehad het wat u nodig gehad het vir 'n gemaklike oornagverblyf en dat u ons heerlike ontbyt, netjiese kamers, veilige parkering en vriendelike diens geniet het. Dit is wonderlik om te sien dat ons 5/5 punte in al ons kategorieë ontvang het. U positiewe terugvoer motiveer ons span om voort te gaan om uitstekende diens aan al ons gaste te lewer. Ons sien daarna uit om u en u eggenoot weer binnekort by Africa House Guest House te verwelkom. Vriendelike groete, Die Africa House Guest House-span

Pieter V
1 nag
4.8
Jun 2025

Goeie waarde vir geld, veilig en rustig. Sal weer daar oornag. Baie rustige plek, veilig met alles wat jy benodig. Hoogs aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Africa House Accommodation
Baie dankie vir die terugvoer. Dankie ook vir die ondersteuning. Dit was 'n plesier om jou te kon ontmoet. Vriendelike groete Africa House Management

Lizwelethu Andile Tsepo M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

No issues, no hassles. Everything went as expected. I would not have any problem recommending the accommodation to anyone else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Africa House Accommodation
Dear Lizwelethu, Thank you for taking the time to share your feedback with us. We are delighted to hear that everything went as expected and that you had a hassle-free stay at Africa House Guest House. We truly appreciate your recommendation and are pleased that you found value in our accommodation, service, location, and security. We also value your feedback regarding cleanliness and will continue working hard to ensure every aspect of our guest experience meets the highest standards. We look forward to welcoming you back on your next business trip. Kind regards, The Africa House Guest House Team

Werner C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Ons was een aand daar en dit was soos beskryf. Ons was baie kort daar. Maar het aan ons behoeftes voldoen. Hulle het 'n eenheid met 'n tuintjie vir ons gegee. Vir ons hondjies wat saam gereis het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Africa House Accommodation
Goeie dag Werner. Dit was n plesier om julle te kon ontmoet. Die hondjies is dierbaar. Altyd welkom. Groete

Keith B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Awesome setting and quiet. Service was great and just what we needed. Close to all amenities. Busi really did her best to make us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Africa House Accommodation
Thank you very much for the good reply. It was a pleasure hosting you. Hope to see you again soon. Regards, Africa House Management

Heidi V
1 nag
4.6
Mei 2018

Heerlijke plek, aardige mensen. We werden hartelijk ontvangen en hebben heerlijk geslapen. Er zijn veel op en afstapjes en trappen, wat voor mensen die moeilijk ter been zijn wat lastig zijn. Maar we werden vriendelijk geholpen en kregen voor degene die moeilijk ter been was een kamer beneden. Ze waren zeer behulpzaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Africa House Accommodation
Thank you very much for supporting us. It was a pleasure to meet you. You were excellent guests. Warm regards, Africa House Management

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 720
15 % AF
R1 720 R1 462
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 720
15 % AF
R1 720 R1 462
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 720
15 % AF
R1 720 R1 462
per nag, vir 2 mense
Bespreek

38 A Phyllite Avenue, Zwartkop EXT 8, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmOGIxNDM5LTY5NjgtNDFjNy1iNzAwLTI0NzQxNDlkMTM2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 720 nouVanaf R1 462 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 38 A Phyllite Avenue Zwartkop EXT 8 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.865930856607 28.177355378866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang