+14
Selfsorg in Pinnacle Point

Africa Sun Villa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riette J
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Ons familie se verblyf by Africa Sun Villa was fantasties! Die huis is presies soos wat die foto's lyk op die webtuiste. Die huis is toegerus met die beste van die linne tot die kombuis en breekware. Die eienaar het 'n week voor die tyd vir ons 'n video-opname gestuur van presies hoe alles werk asook hoe die huis lyk! Zerelda was baie behulpsaam en vriendelik. Ons kan werklik Africa Sun Villa met groot vrymoedigheid aanbeveel vir 'n groot groep of familie - ons het heerlik gekuier en gerus! Baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haakan
Africa Sun Villa
Hello, thanks for this wonderful reactions on the house. Most important is that you and company had a great and relaxed time together in the house. Hope to see you again. Africa Sun villa

Marelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2020

Kan beslis aanbeveel. Ons was baie verras oor die grootte van die huis en die kamers. Dit het nie so groot gelyk op die foto’s nie. Die cinema room was 'n lekker bonus. Alles was skoon en netjies en goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carel R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Spasie en gerief met al die luukshede wat nodig is. Hoogs geskikte verblyf vir enige familie of groep vriende. 'n Lieflike gholflandgoed in 'n veilige ontwikkeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene C
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Lekker plek om in te bly. Lekker gebly in 'n lekker huis. Die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Haakan
Africa Sun Villa
Good day Ettiene, Thanks so much for your outstanding review! Zerelda and I are very happy you like the house and hope you will comeback to us at any time! Africa Sun Villa Håkan A.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Haakan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

83 Fynbos Viilage, Pinnacle Point Golf & Estates, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ac1eecace064e682cadf41e94680283245c0d9925dbc0e3e5a7af81960323fada6057c05651df0e455ebbd9977ddaa76e1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 83 Fynbos Viilage Pinnacle Point Golf & Estates 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197310680337 22.091942338046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang