Indien jy Pinnacle Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pinnacle Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pinnacle Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pinnacle Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pinnacle Point akkommodasie
44 lekke plekke om te bly
Ocean Room @ 66 Fynbos is 'n knus kamer op die eienaar se perseel op die Pinnacle Point-gholflandgoed in Mosselbaai...
Pinnacle Point Golf Villa 3 is 'n selfsorg-eenheid op die Pinnacle Point Gholflandgoed wat met die see as agtergron...
Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse vierverdieping-gastehuis op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai net 'n h...
117 Pinnacle Point Woonstel is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste en is op die Pinnacle Point Beach and Gol...
Pinnacle Point Lodge 30 is in die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë. Die huis bied slaapplek...
Pinnacle Lodge 109 is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die Pinnacle Point Golf Estate in Mosselbaai, Wes-Kaap. Die wo...
Pinnacle Point Lodge 31 is 'n selfsorgwoonstel in Pinnacle Point Golf Estate. Dié luukse gholflandgoed staan bekend...
The Ambience is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat 'n lieflike kus-atmosfeer bied op die veilige Pinnacle Point G...
Pinnacle Point Villa 10-3 is 'n bekoorlike selfsorgdubbelverdiepinghuis wat in die skilderagtige Pinnacle Point Est...