- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 63 Rietfontein Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
African Moon Corporate Guest House bied uitsonderlike verblyf slegs 9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dit is minder as 2 km van winkels, restaurante en ander geriewe af.
Verblyf word in 24 uniek versierde en suite-slaapkamers aangebied. Al die slaapkamers het lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, yskassies en mikrogolfoonde.
Ontspan by die swembad, geniet 'n skemerkelkie by die kroeg, of kom sit aan vir 'n heerlike besigheidsete saam met kollegas. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die gastehuis bied ook 'n lughawependeldiens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 63 Rietfontein Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink African Moon Corporate Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Rietfontein Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang