LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Moon Corporate Guest House | LekkeSlaap
+51

African Moon Corporate Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir African Moon Corporate Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Stina B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm en gesellig.

Baie skoon en netjies. Stopplek vir motors ietwat min.

Shannon E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon E
Enkelreisiger

Vriendelike diens, en baie netjies.

Laat mens sommer tuis voel en die plek is baie veilig en die diens is fantasties.

African Moon Corporate Guest House's terugvoer

Hi Marnus,
Baie dankie vir die great resensie, ek sal dit so aan die personeel oordra. Ons hoop ons sien jou spoedig weer.

Groete
Stephan Malan

African Moon Corporate Guest House
Herman D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Besigheidsreis

Netjiese en lekker verblyf.

Het oorgeslaap as deel van besigheidsbesoek. Was baie beïndruk deur die gastehuis en sal verseker weer van dit gebruik maak indien ek weer na Johannesburg reis vir besigheid.

African Moon Corporate Guest House's terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer!

African Moon Corporate Guest House
Lynne O - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne O
Gesin met tieners

Lovely place to stay with very friendly and helpful staff.

We enjoyed our short stay here. We got to breakfast at about 9:45am and there was very little of the cooked food left (only 1 of us had a hot breakfast) to eat and there was no-one around to ask for more. This was the only disappointment.

African Moon Corporate Guest House's terugvoer

Thank you for the kind reply, we appreciate the feedback.

African Moon Corporate Guest House
Elzaan V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan V
Gesin met tieners

Aangename verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Ons het 'n baie vroeë vlug vanaf OR Thambo gehad en besluit om na aan die lughawe oor te bly - aangename veblyf, bekostigbaar vir 'n familie.

African Moon Corporate Guest House's terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer!

African Moon Corporate Guest House
Hein P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en goeie waarde.

Goeie waarde en gerieflik.

Janeen M - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place

The place is lovely, and the staff are very friendly.

Francois L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Ek het laat ingeklok en vroeg vertrek. Die diens was uitstekend en personeel baie behulpsaam.

Die kamers is goed gemeubileerd, en die beddens is baie gemaklik. Daar is genoeg kragproppe vir allerlei elektriese toestelle. Die diens was uitstekend.

Carel J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en lekker geslaap.

Die ketel staan langs die gesigwasbak en kan nie gevul word by die wasbak nie. Die water moet getap word by die bad. Ek dink dit hoort nie so nie. (Kamer 6)

Cheryl K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl K
Besigheidsreis

Friendly & welcoming staff

Presentable B&B, however the following need attention: water pressure in shower, toilet in room no 1 does not fill properly, basin leaks, dressing table mirror in bad positionn5 - lighting too bright inside bedroom at night (the curtains do not shut out the lounge light), and guests Should be warned in advance that dinner needs to be booked by mid-day! Otherwise a decent stay.

Ursula F - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie en ontbyt was waarde vir geld - sal beslis weer daar oornag.

Pragtige en skoon kamers, luuks vir die prys. Kliëntediens was vriendelik en goed. Heerlike ontbyt!

Sharon E - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon E
Saam met vriende

Awesomely wonderful people!

Want to commend you on your personal and friendly personnel. What a wonderful experience and safe stay! Highly recommended! Food was also outstanding! Thank you to every single person that makes your business a success!

John P - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John P
Besigheidsreis

Geen klagtes.

Die personeel is baie behulpsaam!

Michael C - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C
Saam met vriende

Super accommodation and very friendly en helpful assistants/managers

We had a friendly and helpful welcome. Rooms, lapa and braai-area were to our liking and will recommend as far as I go.

Melanie V - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay!!

They could just tidy up more outside the rooms/sitting areas.

was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinweg 63, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhYzZjN2I4LWM2ZjktNDRiYy05NDU4LWQ1YjU3Mzg4YjRlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 63 Rietfontein Road Glen Marais 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.073899341569 28.236064910889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!