- 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - 20 Asquith Road, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Afrique Boutique Hotel OR Tambo is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekte wegbreekplek vir diegene wat graag 'n voorsmakie wil hê van die moderne, vinnige Suid-Afrikaanse leefstyl.
Verblyf word aangebied in 24 uniek ontwerpte en stylvol ingerigte kamers. Elke kamer het 'n privaat stoep wat omring word deur pragtige tuine en rustige fonteine. Die ongekunstelde, stedelike ontwerp is kunstig en werk goed met alles saam. Geriewe in die kamers sluit in: en suite-badkamers, beddegoed, WiFi, telefone, kluise, lessenaars, lampies en TV's.
Die hotel bied ook 'n swembad, braai-area, rolstoelvriendelike-geriewe, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek. Die restaurant op die perseel bied buffets, 'n vasgestelde spyskaart, stewige ontbyt en à la carte-spyskaart, asook 'n volledig gelisensieerde kroeg met landgoedwyne. Die hotel het ook wasgoeddienste, lughawependeldienste en toere, 24 uur-ontvangs, 'n sigaarsitkamer, konferensielokale en daaglikse skoonmaakdienste wat beskikbaar is.
Gaste kan in die nabyheid gaan perdry, fietsry, swem of tennisspeel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 20 Asquith Road, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Afrique Boutique Hotel OR Tambo het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Asquith Road, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng
Sien kaart- 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang