Beyerspark Akkommodasie by Afrique Boutique Hotel | LekkeSlaap
+36

Afrique Boutique Hotel

Hotel
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 6 Jul 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Asquith-weg 20, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 290 R1 161 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Afrique Boutique Hotel is in Johannesburg geleë, die grootste stad in Suid-Afrika. Die stad is bekend vir sy geskiedkundige museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel bied die perfekte wegbreekplek vir diegene wat graag 'n voorsmakie wil hê van die moderne, vinnige Suid-Afrikaanse leefstyl.

Verblyf word aangebied in 24 uniek ontwerpte en stylvol ingerigte kamers. Elke kamer het 'n privaat stoep wat omring word deur pragtige tuine en rustige fonteine. Die ongekunstelde, stedelike ontwerp is kunstig en werk goed met alles saam. Geriewe in die kamers sluit in: en suite-badkamers, beddegoed, WiFi, telefone, kluise, lessenaars, lampies en TV's met 57 DStv-kanale.

Die hotel bied ook 'n swembad, braai-area, rolstoelvriendelike-geriewe, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek. Die restaurant op die perseel bied buffets, 'n vasgestelde spyskaart, stewige ontbyt en à la carte-spyskaart, asook 'n volledig gelisensieerde kroeg met landgoedwyne. Die hotel het ook wasgoeddienste, lughawependeldienste en toere, 24 uur-ontvangs, 'n sigaarsitkamer, konferensielokale en daaglikse skoonmaakdienste wat beskikbaar is.

Gaste kan in die nabyheid gaan perdry, fietsry, swem of tennisspeel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Afrique Boutique Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Asquith-weg 20, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng
  • Gaste dink Afrique Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 290
Vanaf R1 161
per nag (vir 2 persone)
was R1 290
Vanaf R1 161
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Asquith-weg 20, Ravenswood, Johannesburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkOWRkZGI4LTIzZDktNDZjMi1iMzg2LTQyNmVmMmY3M2M0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 290, nou Vanaf R1 161  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 20 Asquith Road Ravenswood 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -26.193711807631 28.246428966522
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za