+175
Kampeer/karavaan in Dinokeng

Afsaal Karavaan en Boskamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sunelle H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Huweel in die bosveld. Die plek is absoluut fantasties! Ons het staanplek 15 bespreek wat langs die heining is. Bome met skadu was genoeg en ons was bederf met zebras, brouwildebeeste, volstruise, kameelperde en jakkalse. Die eienaars is die vriendelikste mense en ongelooflik behulpsaam. Badkamers is puik. Daar is 15 staanplekke en 8 volledige gesinsbadkamers. Elke badkamer het 'n stort/bad met 'n toilet en wasbak. Grasperk is groen in die somer. Lieflik! Hulle het hout en ys beskikbaar op die perseel om te koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Wow. Wat ’n heerlike wegbreek! Afsaal is beslis ’n juweel. Die staanplekke is pragtig en ruim, en die ablusiegeriewe is netjies en puik versorg. Die kinders het die swembad vreeslik geniet, en dit was so spesiaal om die wild sommer teen die grensdraad te sien — ons het nie eens ’n gamedrive nodig gehad nie! Julle sien ons beslis weer. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Heerlike rus. Heerlike kampplek. Baie mooi geriewe. Het verskeie wild gesien vanaf ons staanplek. Perfekte naweek kampplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Beer E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Best place to rest and unwind. Owners are friendly and helpful. Ablutions are always clean. Did not even have to take a drive in the reserve. Saw a lot of animals sitting on our camp spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker. Ons het heerlik gekamp by Afsaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franco
Afsaal Karavaan en Boskamp
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om julle en klein Zelmarie hier by ons te hê!

René N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Afsaal is 'n juweel in Dinokeng, en 'n moet vir alle kampeerders. Heerlike naweek saam met familie! Ons is nuwelinge in die kampwêreld, en Afsaal het beslis die standaard hoog gestel! Ons sal vir seker teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franco
Afsaal Karavaan en Boskamp
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit word baie waardeer. Ons het dit geniet om jou en jou familie hier by ons te hê.

Adel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Lekker rustige omgewing. Heerlik gekuier. Mens kan lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Rustig, netjies, veilig. Kampeer staanplekke baie netjies. Die ablusie geriewe is 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Awesome. Great campsite with a nice-sized swimming pool for those summer days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franco
Afsaal Karavaan en Boskamp
Thank you, Wayne!

Leoni V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Very relaxing. Dit is 'n baie stil netjiese oord. Die badkamers is netjies en skoon. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franco
Afsaal Karavaan en Boskamp
Baie dankie, ons sien uit om jou weer hier by ons te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR, Hammanskraal, 04000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 90 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a833c26b75fb88532b6f9f75ca74750aea04d5f04ffec184ea77071ec1a4597f6d624e2afd77f4859b4dd499dda66ec8135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR Hammanskraal 04000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379481988109 28.336797204733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang