+175
Kampeer/karavaan in Dinokeng

Afsaal Karavaan en Boskamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Mariska R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Afsaal karavaan en boskamp sal ons weer sien. Ons sal definitief weer by Afsaal kamp! Dit was regtig baie lekker daar. Badkamers is baie netjies. Gasheer is vriendelik. Kinders het lekker gespeel en rondgehardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Would recommend to anyone. Very clean and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Amazing place! A truly fantastic experience of camping in the reserve, immaculate bathrooms and the hosts go above and beyond to look after you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelle H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Huweel in die bosveld. Die plek is absoluut fantasties! Ons het staanplek 15 bespreek wat langs die heining is. Bome met skadu was genoeg en ons was bederf met zebras, brouwildebeeste, volstruise, kameelperde en jakkalse. Die eienaars is die vriendelikste mense en ongelooflik behulpsaam. Badkamers is puik. Daar is 15 staanplekke en 8 volledige gesinsbadkamers. Elke badkamer het 'n stort/bad met 'n toilet en wasbak. Grasperk is groen in die somer. Lieflik! Hulle het hout en ys beskikbaar op die perseel om te koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Wow. Wat ’n heerlike wegbreek! Afsaal is beslis ’n juweel. Die staanplekke is pragtig en ruim, en die ablusiegeriewe is netjies en puik versorg. Die kinders het die swembad vreeslik geniet, en dit was so spesiaal om die wild sommer teen die grensdraad te sien — ons het nie eens ’n gamedrive nodig gehad nie! Julle sien ons beslis weer. .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Heerlike rus. Heerlike kampplek. Baie mooi geriewe. Het verskeie wild gesien vanaf ons staanplek. Perfekte naweek kampplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2026

Beste ablusie geriewe wat ek in 25 jaar se kamplewe gesien het. Ongelooflik lekker! Ek was baie impressed met die ablusie geriewe. Dit was super skoon en het altyd lekker geruik. Hulle het aan elke moontlike behoefte gedink. Wens daar was sulke badkamers toe ons kinders nog klein was. Dit is 'n lekker bederf dat hulle laat middag omkom om die betalings vir hout en ys te neem en dit bietjie later by jou staanplek aflewer. Die kamp is pragtig. Ons het pragtige diere gesien van ons staanplek af, van jakkalsies tot olifante. Afsaal sal ons weer en weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

De Beer E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Best place to rest and unwind. Owners are friendly and helpful. Ablutions are always clean. Did not even have to take a drive in the reserve. Saw a lot of animals sitting on our camp spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lekker. Ons het heerlik gekamp by Afsaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franco
Afsaal Karavaan en Boskamp
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was lekker om julle en klein Zelmarie hier by ons te hê!

René N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Afsaal is 'n juweel in Dinokeng, en 'n moet vir alle kampeerders. Heerlike naweek saam met familie! Ons is nuwelinge in die kampwêreld, en Afsaal het beslis die standaard hoog gestel! Ons sal vir seker teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franco
Afsaal Karavaan en Boskamp
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit word baie waardeer. Ons het dit geniet om jou en jou familie hier by ons te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR, Hammanskraal, 04000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 90 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a833c26b75fb88532b6f9f75ca74750aea04d5f04ffec184ea77071ec1a4597f6d624e2afd77f4859b4dd499dda66ec8135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR Hammanskraal 04000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379481988109 28.336797204733

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang