+175
Kampeer/karavaan in Dinokeng

Afsaal Karavaan en Boskamp

  • Slaapplek vir 90 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR, Hammanskraal, 04000, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Afsaal Karavaan en Boskamp bied 'n bosveldervaring aan kampeerders wat met pragtige geriewe spog. Dit is in die Dinokeng-reservaat in Hammanskraal geleë en is slegs 40 km vanaf Pretoria, wat gaste die geleentheid bied om verskeie wild, wat die Groot 5 insluit, te besigtig.

Verblyf word in 15 groot karavaan kampeerplekke gebied, wat elk sy eie water- en kragpunt, vuurput, groot braai-area en skadubome het. Nege van die kampeerplekke is langs of naby die grensdaad geleë, waar die Groot 5 vrylik rondloop. Daar is 'n elektriese heining wat sekuriteit selfs tydens kragonderbrekings bied.

Die kampeerplek het 8 gemeenskaplike badkamers met 'n stort of bad, toilet en wasbak, en 'n privaat deur. Daar is ook 2 haardroërstasies, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste het toegang tot 'n boma rondom 'n groot swembad, 2 tafeltennistafels en 'n lekkergoedmasjien. Ys en droë hout kan ook op die perseel gekoop word. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sunelle H
Saam met vriende
5.0
Huweel in die bosveld. Die plek is absoluut fantasties! Ons het staanplek 15 bespreek wat langs die heining is. Bome met skadu was genoeg en ons was b...
Sien meer
Apr 2026
Sandra D
Gesin met klein kinders
5.0
Wow. Wat ’n heerlike wegbreek! Afsaal is beslis ’n juweel. Die staanplekke is pragtig en ruim, en die ablusiegeriewe is netjies en puik versorg. Die k...
Sien meer
Feb 2026
Christine D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike rus. Heerlike kampplek. Baie mooi geriewe. Het verskeie wild gesien vanaf ons staanplek. Perfekte naweek kampplek.
Feb 2026
De Beer E
Saam met lewensmaat
5.0
Best place to rest and unwind. Owners are friendly and helpful. Ablutions are always clean. Did not even have to take a drive in the re...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marisa B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Ons het heerlik gekamp by Afsaal.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR, Hammanskraal, 04000, Gauteng
  • Gaste dink Afsaal Karavaan en Boskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR, Hammanskraal, 04000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 90 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a833c26b75fb88532b6f9f75ca74750aea04d5f04ffec184ea77071ec1a4597f6d624e2afd77f4859b4dd499dda66ec8135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 PTN 112 of Ptn 10 Farm 90 Klipdrift JR Hammanskraal 04000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.379481988109 28.336797204733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang