8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Karsrivier Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Agri Dwala Guest Farm is geleë op 'n werkende plaas in die Overberg, net 10 km van die skilderagtige dorpie, Napier, af. Ons is ongeveer 2 ure se ry van Kaapstad af.
Die gastehuis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Hierdie selfsorg-gastehuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is nie 'n TV nie, en ook net beperkte selfoonontvangs. Dit sorg vir 'n lekker rustige en stil Overbergse ervaring.
Agri Dwala kan ook funksies en spesiale geleenthede aanbied. Dit is die ideale bestemming vir gesinne en vriende.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Karsrivier Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Agri Dwala Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Karsrivier Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang