Bredasdorp Akkommodasie by Agri Dwala Guest Farm | LekkeSlaap
+5

Agri Dwala Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karsrivier Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 300 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Agri Dwala Guest Farm is geleë op 'n werkende plaas in die Overberg, net 10 km van die skilderagtige dorpie, Napier, af. Ons is ongeveer 2 ure se ry van Kaapstad af.

Die gastehuis bied slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Hierdie selfsorg-gastehuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is nie 'n TV nie, en ook net beperkte selfoonontvangs. Dit sorg vir 'n lekker rustige en stil Overbergse ervaring.

Agri Dwala kan ook funksies en spesiale geleenthede aanbied. Dit is die ideale bestemming vir gesinne en vriende.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Karsrivier Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 300
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 300
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karsrivier Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkNDY3YjJkLTRhNjktNGYwMy1hNDQ5LTk3YzNiYmZlYWExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 300  per nag (vir 10 persone) Karsrivier Farm Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.483352039543 20.089833227539
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za