+47
Wildsplaas in Bredell

Airport Bird & Game Lodge

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Janine S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Peaceful. Well rested, nice food, quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Airport Bird & Game Lodge
Dear Janine, Thank you for your lovely feedback. We’re so pleased to hear that you had a peaceful and restful stay, and that you enjoyed the food and quiet atmosphere. We hope to welcome you back again soon. Kind regards, Reservations Team

Cathleen K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Wonderful place, absolutely recommend it. We had an amazing stay. Airport Bird & Game Lodge is just as the pictures and better. The staff was friendly, helpful, and went above and beyond to make us comfortable. The location is great. We had two little children with us, and they could run around and have fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frieder V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike en billike landelike akkommodasie 10 minute vanaf Oliver Tambo. Rustige omgewing met wild 7 km vanaf Oliver Tambo! Ruim kamers, gratis vervoer na lughawe, veilige parkeerplek vir voertuig @ R45/dag. Maaltye beskikbaar, gratis WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

A beautiful one night stop. It was so lovely, the location was perfect for the event I came to attend. But I could get a much better room for the amount I paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danelle W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Rustig en lekker geslaap. Het lekker geslaap. Rustige atmosfeer. Het gesukkel en lank gewag om by die hek in en uit te gaan, omdat ons nie 'n kode ontvang het om in of uit te kom nie. Toe ons ons sleutels wil teruggee, was niemand in ontvangs nie, het lank gewag en toe besluit om net die sleutels op die toonbank te los.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2025

Die plek is nie vir my nie! Dit was oppervlakkig skoon, maar die wit linne en handdoeke is oud en nie meer mooi wit. Matras is maar dun en die stort is uiters grillerig. Absoluut net die basiese goed.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Werner S
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie naby lughawe, tog buite gemaklike verblyf. Fantastiese mense by ontvangs en met bly. Lekker ontbyt ook ingesluit. Ontspannend en goeie braai geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Korstiaan S
1 nag Saam met vriende
3.6
Mei 2024

Was ok gewees. Geen yskas, TV werk nie, lugversorger ondoeltreffend, waterdruk laag, min diere.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lanita B
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Rustig en baie verwelkomend. Dit was net vir een aand, maar dit was die perfekte plek om te ontspan na 'n lang internasionale vlug. Na 9 maande in die buiteland, was die eg Suid-Afrikaanse verwelkoming net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette R
Kort verblyf
1.4
Jan 2023

Not well maintained. Grass not kept tidy. Outside dirty. No television unless you log into your own account which was not said in advance. Problem getting into the gate as it must be manually opened each time. Difficulty reaching reception on phone lines.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Judy
Airport Bird & Game Lodge
Dear Nicolette, Thank you for taking the time to provide us with feedback. We express great regret for not reaching your expectations during your stay with us. We take great pride in keeping our gardens neat and animals visible, however, we apologize that you did not receive this usual service. Our televisions are smart TV's, which require the guest to log on with their own accounts so as to enjoy Netflix/DStv etc. We are so sorry that this information was not relayed to you upon check-in. We hope that you will give us a second chance and stay with us in the near future. Kind Regards, Airport Game Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf R1 200
20 % AF
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
20 % AF
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
20 % AF
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek

21 Fourth Road, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALGQs3QX3uyHtXoMHkBxJqhzHaQhDSv2UAxUrmsan2XSZ0UkcIZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 21 Fourth Road Bredell 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.072856138187 28.295727968216

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang