6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rademan Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alabama bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis in die middel van die dorp in Witsand. Die kothuis het oorgenoeg ruimte, 'n binnebraai sowel as 'n vermaakarea.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, 'n kombuis, en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders en die tweede slaapkamer het net 'n dubbelbed.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, gasoond en stoof en mikrogolf. Die braai- en vermaakarea front wes en het groot skuifdeure wat oor die landerye uitkyk. Daar is oorgenoeg parkeerplek vir beide voertuie en bote.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anthea Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 143
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Rademan Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Alabama het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rademan Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang