Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alabama

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die reg van toegang word voorbehou deur bestuur. Die huisreëls word streng toegepas om te verseker dat gaste 'n aangename verblyf geniet en goeie verhoudings met die bure handhaaf.

Die persoon wat die bespreking maak, vat volle verantwoordelikheid vir enige skade aan die eiendom en die inhoud van die eiendom, en sal vir enige skade moet betaal.

Geen buitensporige geraas of harde musiek word bedags of snags toegelaat nie.

Op geen tydstip mag daar meer mense op die perseel wees as wat in die bespreking is nie (volwassenes of kinders). As die hoeveelheid gaste verander moet word, moet dit voor die aankoms gedoen word.

Rook in die huis is verbode.

Geen items mag van die huis verwyder word nie.

Indien jou oorblywende balans nie ten minste 2 dae voor jou aankoms vereffen is nie, is die balans met aankoms betaalbaar – slegs in kontant.

Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Gaste sal skottelgoedwasmiddel, 2 tablette vir die skottelgoedwasser, 2 vadoeke, 2 swartsakke en 1 toiletrol per toilet ontvang.
Gaste moet asb. hul koffie, tee, suiker en melk saambring.
Gaste moet asb.hul draagbare rooster saambring.
Vuurmaakhout word nie voorsien nie.
Gaste moet hul eie ligte saambring vir beurtkrag, daar is geen alternatiewe energiebronne nie.
Alabama het 'n gaskookplaat en 'n binnebraai.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1222a2e538dab2dccdd3ecce2ce5cddbaad8e5893136966f6efd9310766681a5ef5af5e779ae4a82bf57dbb98ddee26c0de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Rademan Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394954053592 20.83824244313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem