+21
Selfsorg in Lambertsbaai

Albatross No. 8

11 gaste

4 slaapkamers

8 beddens

2 badkamers

30% AF!
Blits-aanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 6 Mei 2026. Bespreekbaar tot 20 Mrt 2026
Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Albatross No 8 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander woonstelle geleë.

Die verblyf bied slaapplek aan 11 gaste in 4 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweed en derde slaapkamer het ook elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 3 matrasse vir kinders. Gaste in die tweede, derder en vierde slaapkamer maak gebruik van die ander badkamer met 'n stort gebruik. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea en 'n TV in. Die eenheid het ook sy eie ingang en binne- en buitebraaigeriewe.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Kindermatras vir 1

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 528

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross No. 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
30 % AF
R 4 000 R 2 800
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 000
30 % AF
R 4 000 R 2 800
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 000
30 % AF
R 4 000 R 2 800
per nag (plek vir 11)
Bespreek

29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd089718f851a2e4070d1613b1d8ddaf606da2f1ce2360f95a56174787e341bf491b741b81be005fd4a4fcf50f8066cf045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 11) 23 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095965 18.302712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang