Beskrywing
Ontspan na 'n besige dag in een van ons 4 ruim Tuin-suites met lugversorging. Dié kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n glasmuur-stort. Die suites het knus sitareas met platskerm-TV's wat na 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel, wasbak en toebehore lei. Al die suite het toegang tot gratis WiFi en is lekker naby die ontbyt-area, swembad en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Kinders jonger as 12 jaar kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Huisreëls
Kinders onder 12 word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het gratis WiFi koffie- en teemaakgeriewe en satellietkanale. Alle tariewe sluit 'n heerlike, volledige ontbyt in en dit word daagliks in die Herehuis of buite op die stoep bedien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Kinders jonger as 12 jaar kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Huisreëls
Kinders onder 12 word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ontspan na 'n besige dag in een van ons 4 ruim Swembad-suites met lugversorging. Dié kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n glasmuur-stort. Die suites het knus sitareas met platskerm-TV's wat na 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel, wasbak en toebehore lei. Al die suite het toegang tot gratis WiFi en is lekker naby die ontbyt-area, swembad en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Kinders jonger as 12 jaar kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Huisreëls
Kinders onder 12 word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ontspan na 'n besige dag in een van ons 2 ruim Privaat suites met lugversorging. Dié kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n glasmuur-stort. Die suites het knus sitareas met platskerm-TV's wat na 'n kombuisie met 'n Nespresso-koffiemasjien, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel, wasbak en toebehore lei. Al die suite het toegang tot gratis WiFi en is lekker naby die ontbyt-area, swembad en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B Kinders jonger as 12 jaar kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Huisreëls
Kinders onder 12 word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Lourensford Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang