Beskrywing
Dié kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, toegerus. Maaltye kan voor die binnebraai geniet word en daar is 'n rusbank met 'n uitsig, asook 'n onderdakstoep met 'n rivieruitsig en 'n losstaande braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Daar is 'n grondpad van 16 km vanaf die N2, maar dit kan met enige motor bestuur word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis strek oor meer as 1 verdieping en bied slaapplek aan 8 gaste. Die huis het 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-solder het 4 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n eetarea. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n binnebraai en bied toegang tot 'n groot stoep. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Daar is 'n grondpad van 16 km vanaf die N2, maar dit kan met enige motor bestuur word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang