Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Canyons Guestfarm

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Aloe Canyons Guestfarm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marina V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Beeldskone omgewing, rus en vrede uit die stad.

Ons was 12 familielede en het die wegbreek uit die stad geniet. Dit voel amper asof jy in die bosveld is met die bokke om jou, en die mooi sterre! Ons gasvrou het ons verwelkom met vars gebakte brood! Wat 'n fees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Een van die beter plekke waar ek al bespreek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blaine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blaine D
Gesin met klein kinders

Heerlik en gesellig.

Verskriklik lekker gebly. Ons kinders het die wild en slaapplek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan mens kom asem skep en rus vir jou gemoed ervaar.

Ons het uitstekend gebly, was ongelooflik. Sielerus. Die uitsig, die wilde diere (verskeie boksoorte), die rustigheid en dan die vriendelike ontvangs en vars gebakte ciabatta. Vir beter kan jy nie vra. Die huisie is absoluut 100% toegerus met alles wat jy benodig. Ons sal vir seker teruggaan en hierdie plekkie is nou ook op ons permanente lys van top akkommodasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was so rustig en ideaal as jy wil wegbreek van die bedrywige lewe.

Ons het heerlik gekuier. Die feit dat die huis in 'n wildkamp is, maak dit baie besonders. Die bokke wat naby die huis rondbeweeg, was enige fotograaf se droom! En dis ook 'n voëlkykers paradys! Ek sal die plek graag aanbeveel. Baie dankie vir jou vriendelikheid en jou hulp en die voer van die bokke! Twee baie oulike gashere.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant for Peter. Wife expected more all round.

My husband liked it. His wife not so much. Place needs fumigation regularly, crickets are disgusting. Not enough hooks, and nothing in showers for soap, shower wash, etc. I had three nights of no sleep due to no curtains in front room where crickets were jumping against window when lights were on. Animals were amazing, but that was about it for Peter's wife. Kitchen layout and cup sizes I loved. Very user friendly. Bread not necessary as it's dry (not sourdough or rye) at all. Jake was friendly, not his wife, she got back in van when she saw us, not even a welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, worth every cent.

Never missed TV/WiFi or any other technology. The closeness to nature and the different antelope (eland, springbuck, kudu, nyala, and impala) provided rest for the soul. Bonding with my wife, sitting on the stoep till late and early morning having coffee, listening to the sounds of nature, priceless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en vars lug verkwik jou siel en help om stress te verminder.

As jy op soek is na rus en vrede, vars lug in jou longe, dan is dit die plek vir jou. Voëls wat vroeg in die oggend fluit en jou koffie in stilte drink, is absoluut verfrissend. Die bonus is die elande en springbokkies wat rustig ronddwaal, so bring jou kamera en verkyker, jy sal beslis nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marian A
Gesin met tieners

Baie rustig, pragtige natuur met elande, springbokkies en njalas rondom.

Rustige omgewing, pragtige natuur geniet en lekker gekuier en gebraai op die stoep, verras deur vriendelike eienaars en vars gebakte ciabatta, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Marian, baie dankie vir jou terugvoering. Bly julle het die lekker somer-stoep-kuiers geniet by ons. Hoop julle het sommer baie 'memories' gemaak. Groete, Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Tiaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid vanself.

Salige lekker stil plekkie. Perfek vir 'n rustige ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Bly julle het lekker ontspan by ons. Mag dit 'n wonderlike 2024 vir julle wees.
Groete,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Johan N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan op sy beste.

Asemrowende plekkie met die mooiste uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Baie dankie Johan, ons waardeer jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet. Groete, Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Beretha C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beretha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en salig vir die siel.

Sal weer terug gaan. Het baie lekker gekuier. Daar is alles wat jy nodig het. Sal dalk sommer kampstoele inpak om nog lekkerder op die stoep te sit. Ons het baie bokke gesien, lekker gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Hi Beretha,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier en ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Llewellyn J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant experience.

While there was a storm, we were comfortable and warm thanks to the indoor fireplace. The unit depends on solar power and while the batteries ran low, we never experienced a power failure.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Thank you for your feedback Llewellyn, we appreciate your time writing this review.
We are glad you enjoyed your stay... and are looking forward welcoming you back again.
Kind regards,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Rina S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Dankie Rina. Bly julle het julle kuiertjie en die sterre geniet. Kom kuier gou weer vir ons.
Groete
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Raymo V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymo V
Saam met vriende

Rus vir die siel!

Ongelooflike mooi uitsigte, sonsondergange en wild op jou voorstoep. Als wat mens nodig het om van die daaglikse gejaag te ontsnap. Eienaars is gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bardine O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig!

Ons het vir 'n week gebly in die Aloe Canyon Cottage en dit was so rustig en vreedsaam, net wat ons gesoek het. Bedags op die plaas rondgestap en die bokke gesoek en saans voor die vuur gesit en kuier. Lieflik om op die stoep te staan en te kyk hoe die son sak. Die wild het ons gereeld kom besoek en dit behoort 'n paradys te wees vir voëlkykers. Die lekker leerbank voor die skuifdeur was perfek om te lê en lees of die reën dop te hou op 'n koue dag. Hierdie is die perfekte plek as jy net wil afskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Dankie Bardine,
Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet.
Hoop ons sien julle gou weer

Aloe Canyons Guestfarm
Erika D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D

Baie lekker gebly. Alles wat nodig is vir self-catering.

Pragtige omgewing met die diere wat kom besoek aflê. Binne reisafstand van Arniston, Struisbaai en L'Agulhas vir dagbesoeke en dan ook dagtoere na Montagu en Barrydale op sirkelroete. Beddens baie gemaklik. Banke kan dalk vervang word, uitgesit en sal voorstel dat daar dalk hake in badkamers aangebring word waar mens jou handdoeke aan kan ophang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering en insette Erika. Ons sal verseker aandag daaraan gee.

Aloe Canyons Guestfarm
Lionello G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionello G
Saam met vriende

Fantastic experience. Cottage with a beautiful view overlooking the farm and the wilds. Awesome owner.

We arrived and instructions were very clear, and we settled in our cottage. Owners arrived in the late afternoon and we spent some time together. Awesome experience and looking forward to going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathyann M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathyann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Perfect getaway with significant other. We loved the wild life with a beautiful and peaceful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rest and relaxation and one with nature.

Perfect location to get away from the hustle and bustle of city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Memorable!

This is definitely 1 of our 'have to go back' spots. Quiet, peaceful, teeming with wildlife, spectacular view. The roaming buck, eland, nyala, springbokkies came to graze within a couple of meters from where we were sitting. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Gesin met tieners

Overberg Central in Desember 2022.

Ons het Aloe Canyons in die Desember-vakansie besoek en Kersdag daar spandeer. Beste besluit wat ons kon maak om weg te kom van die skares wat die Kaap hierdie tyd van die jaar oorval. Die Rooidakhuis was baie gerieflike verblyf, en die plasie 'n wonderlike basis vanwaar ons De Hoop, Bontebok Nasionale Park, Malgas, Agulhas, Struisbaai en Elim gemaklik kon bereik sonder 'n gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janca V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemelse stilte.

Die kothuis sit op die rivier en is regtig 'n ongelooflike plek om in die oggend te kan koffie drink. Die stilte en natuur is ongelooflik. Ons sal beslis weer 'n draai maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yann M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yann M
Gesin met klein kinders

Our stay was amazing and our host were very kind and communicative. Thank you so much.

We had a lovely stay and the location allowed us to go to Dehoop easily and reach swellendam quickly as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie aangename en rustige kuier.

Ons was vriendelik ontvang en het hul gasvryheid waardeer. Wat 'n fantastiese verblyf, natuur, diere, voëls, stilte. Die plaas bied regtig iets besonders en ons vertrou die eienaar sal dit so volhou.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Baie bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Elize W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Enkelreisiger

Absoluut die moeite werd.

Dit was meer as wat ek verwag het, en sal beslis weer terug gaan. 'n Pragtige, rustige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Fantasties. Dis lekker om te hoor. Kom kuier weer
Groete,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Nathan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan V
Saam met vriende

Wonderlike uitsig, stil, waarde vir geld.

Baie ideaal om weg te breek van die besige stadslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.
Groete,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Mario F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario F
Gesin met klein kinders

Wildsbokke op jou stoep.

Gerieflike, afgeleë veblyf naby De Hoop & Swellendam. Mooi uitsig oor die heuwels na die berge by Swellendam. Die verblyf is in 'n wildskamp geleë met eland, impala, kudu, springbok, nyala, eerste keer wat ons so naby aan die wildsbokke kon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons verwagtinge totaal ootref. Ontspan en geniet die wild wat bydrae tot groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Dankie Ben, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Mooi bly.
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Chloe T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and rejuvenating.

Great spot to get away from the busy working life and to reconnect with nature and yourself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Thank you Chloe, we are glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you again in the near future.
Kind regards,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Andrew H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful old style farmhouse with just nature with animals and birds around.

In the middle of nowhere. Very nice location, everything we required. House immaculate and clean, but still has old world charm. The owners feed the wild animals in front of the cottage so one is able to watch quietly and then follow directions for walking. This is a lovely place to be on your own and enjoy farm life. We certainly did.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback Andrew.
We are glad you enjoyed your stay and are looking forward welcoming you back.
Regards,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Rian S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige naweekwegbreek.

Ons het 'n heerlike, rustige naweek beleef. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Dankie Rian,
Ons is bly julle het die naweek geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Raymo V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymo V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike sonsopkoms en sonsondegange, met die wild op jou voorstoep!

Dit was 'n fantastiese naweekwegbreek, geen TV, net die natuurskoon en die bokke op jou drumpel. Heerlike oggendkoffie op die stoep, en 'n lekker stap op die plaas. Kaggelvuurtjie binne teen die koue en 'n lekker groot braai op die stoep. Wat meer kan mens voor vra. Vriendelikste mense, wat ons dadelik laat tuis voel het! Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Dis lekker om te hoor. Bly julle het dit geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Bennu V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Twee-dagkuier.

Die plekkie is presies wat dit geadverteer word. Netjies, skoon en mens voel of jy in jou eie stukkie wildtuin is. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam - kan dit absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Bly julle het julle kuiertjie by ons geniet.
Hoop ons sien julle weer een van die dae.
Groete,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Keith H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dit is 'n stukkie hemel op aarde. Ons het so lekker gekuier ons wou nie weer huis toe gaan nie. Sal verseker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philine V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philine V
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel.

Ons het heerlik gekuier, die kinders het die diere/bokke vreeslik geniet en Alison was so behulpsaam. Dit was 2 dae van rus en vrede! Ons sal beslis teruggaan en Oupa en Ouma saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte in die natuur.

'n Ware wegbreek van alles! Wild wat wei om die huisie. Besondere sonsopkomste & ondergang. Geen ander mense naby (daar was niemand in die rooidakhuis op die bult tydens ons verblyf nie). Vriendelike, effektiewe kommunikasie van Alison (en haar span). Sal Aloe Canyons enige tyd aanbeveel. Dankie Alison!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Dankie Anton. Bly julle het die stilte hier by ons geniet.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom
Groete,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Henk T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die allerdaagse geraas.

Ons het heerlik by Aloe Canyons Guestfarm gekuier. Dit was heerlik om buite op die stoep te sit met die rivier reg voor ons. Die wildsbokke en zebra maak dit ook baie spesiaal. Sal hierdie plek beslis vir vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Dankie Henk, Bly julle het julle verblyf by die Canyon Cottage geniet.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Alison

Aloe Canyons Guestfarm
Sune E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune E
Saam met vriende

Ongelooflike mooi omgewing. Die kinders het dit baie geniet en die kliëntediens is puik.

Beste kliëntediens. So 'n lekker ervaring gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

'n Regte stukkie hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker gewees. Rustige omgewing.

Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en diens. Baie rustige omgewing met die wilde diere op jou voorstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B
Gesin met tieners

Sal binnekort dit weer doen.

Rustig en lekker om natuur op voorstoep te hê. Het oggende en namiddae in veld gaan stap met wild rond om ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Dis baie rustig en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callum G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callum G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful splendour.

We had a wonderful stay in the cottage. Peaceful and quiet with lots of beautiful bucks to keep us company.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marno C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marno C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus, ontspan en lekker kuier.

Die huisie was skoon, netjies en goed toegerus vir 'n gesellige wegbreek. Die Elande en springbokkies kom groet jou gereeld op jou voorstoep. Die perfekte plek om te gaan rus en herlaai. Baie vriendelike eienaars doen moeite om jou tyd op die plaas 'n plesier te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M

Rustig en vreedsaam.

Baie lekker in die natuur sonder geraas. Stap rond, geniet die bokke en die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Content.

Absolutely good food for the soul. With the wildlife that almost comes right onto your verandah, you can't ask for anything more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Wat ’n ongelooflike ervaring! Mooiste mooi.

Heerlike kuier in die Rooidakhuis! Uitsig vir dae, met rustigheid wat kos is vir die siel. Baie behulpsame en gawe gashere. Sal beslis dit aaanbeveel, daar rus jou siel heerlik. Die wildebokke is ’n amazing belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sannelize J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannelize J
Saam met vriende

Heerlik rustige atmosfeer

Die lekkerste kuierhuis met meer as genoeg spasie vir almal. Groot stoep met wild wat tot teen die huis wei. Marthie en haar familie is vreeslik gasvry en ons beveel die wegbreek aan vir enigeen. Net 30 min vanaf De Hoop reservaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real gem!

Aloe Canyons is the perfect destination is you're looking to get away from it all - ideal for total relaxation! The unit is equipped with everything you need. Gorgeous views and wildlife!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met tieners

Rustige omgewing met baie mooi uitsig oor die wild.

Ons het baie lekker gekuier en die mak elande, springbokke en Nyalas wat sommer by die blyplek kom vreet baie geniet dit is n belewenis. Gawie en Marthie is baie gawe kuiergaste en het ons dadelik laat tuis voel. Die grondpad na die plaas was in n goeie toestand en ons het sonder moeite met n klein motortjie en n sleepwaentjie die bestemming bereik. Beste rooikrans braaihout by Marthie gekoop so geen hout hoef saam geneem te word nie. Was iets besonders om te gaan loop in die wildskamp en al die verskillende wild daar van nader te kon sien. Neem gerus 'n verkyker saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deirdre V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location is awesome, we will definitely be back with the family

Great value for money, peaceful and quiet, beautiful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicki F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustyd!

Aloe canyons is ‘n pragtige afgesonderde bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mayuri R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mayuri R
Saam met vriende

Peaceful break on a quiet farm.

Beautiful, peaceful farm. Dogs loved it and were intrigued by the eland and springbok. Very friendly hosts and kitchen was well equipped (but take your own salt and pepper). There is some dirt road (about 15 kilometers) to get to the farm, but manageable in a standard car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zibee S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zibee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Baie lekker ge-oornag op pad Kaap toe. Nie ver van die N2 af nie. Baie lekker om tussen die wild te bly in 'n wildkampie. Perfek vir oornag of n rustige naweek saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Enkelreisiger

Wonderlike plek!

Baie mooi plek en hoogs aanbeveel! Rustige omgewing, pragtige uitsigte, veilige plaasomgewing, privaat en romanties! Kan nie wag om terug te gaan nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Heerlike wegbreek saam met die vroutjie en hondjie gehad. Baie gawe mense, heerlike ligging en baie netjies. Lekker gaan stap op die plaas en wild wat heeltyd te siene is! Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riki D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riki D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek vir rus, ontspan en die natuur beleef.

Kan sommer van die venster of die stoep die wild en uitsig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing, verkwikking vir die siel!

As jy rustigheid soek is hierdie die plek vir jou. Besigtig wild van die stoep af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margit S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very special place.

Loved the cottage and the location, very tranquil on a little river with eland and springbok wandering past.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most magnificent spot!

What a beautiful spot! Everything is spectacular! Can't wait to go back! Even our fur kids are asking when the next visit will be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloe Canyons Guestfarm se terugvoer

Thanx Stephanie for your nice review of Aloe Canyons. It is amazing how guests can feel that Aloe Canyons is my absolute passion, blessing, pride and joy.
Can't wait to see you again.

Warm Canyons regards,
Marthie

Aloe Canyons Guestfarm
Vanaf R990
R990 R693
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R693
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R693
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd340141eca879446b2aa43eca420c3f53738131f162075171f3c2f610f27e3ec06ad64d5e671c980f331964dbc1be3d93f96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R693 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.241844564848 20.374155543952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem