Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloedale-Kruger

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Androëette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Aloedale-Kruger
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henriette L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette L

Lekke.

Baie lekker, dankie. Sal beslis volgende jaar weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary T

Great accommodation.

Stay was good and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herby G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herby G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Het alles wat geadverteer is op webtuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

The facilities are fantastic.

We had a great stay. Our every need was well accommodated and comfortable. The rooms are well-sized and the entertainment area is perfectly put together for outdoor living. We had loads of animal visitors from warthogs to kudu, wildebeest, and bush babies. In addition, there is a great view of the Crocodile River which gave us the opportunity to spot additional wildlife in the Kruger. I would highly recommend a visit for any larger group. A great little break for all of us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met tieners

Awesome!

Baie netjies met alles wat mens nodig het. Die enigste aanbeveling wat ek het, is dat daar voor die tyd 'n aanduiding gegee word dat Geelslang-huis nie naby die rivier is nie. Dit is 'n hele entjie weg van waar die hoofhuis is en waar die webwerf wys dit geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Gesin met klein kinders

Well equipped, clean and comfortable. Saw a lot of animals.

Very nice clean cottage equipped with everything you need. Had a lot of animals visit while we were braaing and swimming. Really enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Kevin
Thank you for the beautiful review. You were also special and kind guests to us.
We always strive to provide the best possible experience for our guests.
Kind regards,
Ansie

Aloedale-Kruger
Sonja V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Verblyf was goed. Ligging was gladnn nie soos adverteer. Wys dat die huis in Seekoeistraat is, wat uitkyk oor die rivier. Huis is geleë in Geelslangstraat wat glad nie naby die rivier is nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Jy het verseker die verduideliking totaal verkeerd verstaan. Dit is baie duidelik dat Geelslanghuis in Geelslangstraat is, wat ver van die rivier af is, en dan wys dit duidelik dat die ander twee huise op die rivier in Elandstraat sowel as Seekoeistraat is, waar beide uitkyk op die rivier. Ek is jammer indien mense nie korrek lees of verstaan soos dit aangebied word nie.

Aloedale-Kruger
Melinda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V
Gesin met klein kinders

Die beste!

Absoluut asemrowend. Dis beslis die lekkerste huisie waar ons nog gebly het. Alles was perfek. Ons gaan definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Baie dankie Melinda, ek waardeer jou mooi terugvoer en ons sien verseker uit om julle weer by Aloedale-Kruger te ontvang. Julle was model gaste.
Groete
Ansie

Aloedale-Kruger
Isabelle L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabelle L
Saam met vriende

Huis netjies en skoon. Toilet is deel van die slaapkamer en het geen deur nie wat dit baie onprivaat maak.

Die beskrywing is ietwat misleidend. Dit lyk of Geelslang huis deel is van Aloedale Kruger en geleë is in Seekoeiweg. Eers as mens baie verder lees kom jy agter dit is 1 km ver van Aloedale Kruger se adres en glad nie op die rivier nie. Skoonmaakdienste is blykbaar beskikbaar maar niemand het ooit opgedaag daarvoor nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Isabelle
Die skoonmaak dienste moet gereel word. Hulle daag nie net voor jou deur op nie. Soos die advertensie wys, is die 'selfsorg eenhede'. Dit is verseker nie die bestuur se skuld dat die dienste nie op jou aanvraag reageer het nie, want jy het dit nie aangevra nie.
Indien jy soveel privaatheid wil bekom met jou toilet, kontak in die vervolg die bestuur en maak seker hoe die uitleg van die huis is, sodat jy nie die eienaar verantwoordelik hou vir jou ongemak nie.
Dankie

Aloedale-Kruger
Marisca L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca L
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker gebly. Alles is skoon, mooi en baie netjies. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Dankie Marisca vir die goeie terugvoer. Ons by Aloedalae-Kruger waardeer dit en sien uit om julle weer by Aloedale-Kruger te ontvang.
Groete
Ansie

Aloedale-Kruger
Alicia W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia W
Gesin met klein kinders

We stayed for 5 nights and wished we had booked for more!

A lovely cottage with everything that you need! The beds are very comfortable and the dishwasher was a treat! Our kids loved having the animals visit - something very special! Thank you for a memorable stay. Lots of wildlife and birds to see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Thank you so much Alicia for the review and that you choose Aloedale-Kruger.
We can't wait to see you again.

Aloedale-Kruger
Daleen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Pragtige huis, perfekte ligging.

Dankie vir 'n heerlike vakansie en al jul moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg om julle by Aloedale-Kruger te ontvang en alles was 'n groot plesier.
Dankie dat julle van ons huis gebruik gemaak het en kom asseblief weer.
Groete
Ansie

Aloedale-Kruger
Jacques T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Het by Geelslang-huis gebly. Was baie meer as wat ons verwag het. Verby-pad was bietjie besig, maar die diere het nogsteeds kom kuier. Huis baie gemaklik ingerig. Al ons navrae oor aangeleenthede is dadelik aangespreek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Baie dankie Jacques vir die terugvoer. Ons waardeer dit. En sien uit na julle volgende besoek by Aloedale-Kruger. Groete

Aloedale-Kruger
Jan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en goed gemeubileerde tweeslaapkamerhuisie met 'n badkamer vir elke slaapkamer. Heerlike braai-area en kuierstoep.

Goed geleë grasdakhuisie wat nie te naby aan verkeer is nie. Baie diere in die omgewing. Het leeus hoor brul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Baie dankie Jan vir die terugvoer. Ons waardeer dit en sien uit om julle weer by Aloedale-Kruger te ontvang.
Groete
Ansie

Aloedale-Kruger
Elinda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elinda M

Eland huis - luuks, modern, asemrowend mooi!

Ons het in Eland huis gebly. Sjoe, dis ongelooflik mooi, gerieflik en luuks. Als wat jy gaan nodig hê en meer is daar! Ruim en skoon kamers met die pragtigste houtmeubels oral in die huis. Ansie was heeltyd in verbinding en het ons baie tegemoet gekom. As dit moontlik is sal ons weer daar oorbly en dit met 'n geruste hart aan enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Elinda, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te ontvang by Aloedale-Kruger. Ons sien uit na die volgende kuier. Groete Ansie

Aloedale-Kruger
Danie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Gesin met tieners

Lekker langnaweek wegbreek.

Naweek baie geniet. Alles was mooi en skoon. Vriendelike diens. Dink al weer aan volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aloedale-Kruger se terugvoer

Baie dankie Danie, waardeer die mooi terugvoering. Ons sien uit om julle weer by Aloedale-Kruger te ontvang.

Aloedale-Kruger
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Rustig en sommer net lekker.

Elandhuis is baie ruim met die pragtigste soliede houtmeubels. Die solarkragstelsel laat die gaste vergeet van Eskom se kaskenades.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nozipho M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho M
Saam met vriende

I enjoyed my stay at Aloedale Kruger the nature there was wonderful and waking up seeing the animals walk around was also amazing.

Everything at Aloedale Kruger was fine the furniture was very good and beautiful since the place we went to was self catering all the utensils and the pots and dishes were provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3324, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5951bc8ee246ba0ea2dfed439c13187080d8a2ffda96a3f0287a3d0611a2d7c7e249beb002eb19acd5fb728c7cd71febd31e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 3324 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337153419829 31.812317089303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem