Alpine Attitude Boutique Hotel & Conference Venue

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Huisreëls

Enige maaltye buiten ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.

Rook word nie binne die hotel toegelaat nie.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die gasheer probeer om die parkeerplekke vir gaste beskikbaar te hou, maar dit is nie altyd moontlik nie. Wanneer die parkeerplekke vol is, word gaste vriendelik gevra om hul motor op addisionele parkeerplek, wat langs die hotel is, te parkeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 522 Atterbury Road, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fbdfe6118abd7a6f9ec8575b9f38216a046704b679cf4cc3907647f7652401d7829385e076ff186f3a29f2db9004462c4ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 522 Atterbury Road Pretoria 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.772724976174 28.266424371164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang