- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Altenburgh Accommodation bied oornag- en korttermyn-verblyf in Somerset-Oos (KwaNojoli). Dit skuil in die skadu van die berg in 'n lowerryke tuin met 'n ingang in Francisstraat en sowat 200 m van die sakekern, restaurante en supermarkte af. Dit is ideaal vir sakereisigers wat die omgewing wil verken.
Elke eenheid het lugversorging, 'n kombuis of 'n kombuisie en gaste kan ook ontbyt bespreek teen ekstra koste. Elke woonstel het gemaklike beddens met vere- en donsduvets en wit perkallinne. Die woonstel is modern en smaakvol versier.
Ander geriewe sluit WiFi, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel en 'n wasgoeddiens in.
Gaste kan deur die historiese deel van die dorp gaan stap. Daar is ook fietsry- en drafroetes.
Dié bestemming bied panoramiese berg-uitsigte, 'n tuin, 'n uitsig oor 'n binnehof en moderne geriewe, en dien as 'n goeie vertrekpunt om die verskeie doendinge in die area te geniet. Gaste kan die Old Parsonage Museum se eeueoue begraafplaas of die Walter Battiss-kunsgalery besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Gaste dink Altenburgh Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Oos (KwaNojoli) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nojolistraat 16, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom