+63

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Sonja L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die heerlikste plekkie om 'n paar dae deur te bring. Het heerlik gebly en die gasvrou was baie vriendelik. Die lekkerste wegbreek van die stad se gewoel. Gaan definitief weer - hierdie plekkie is bo aan my lys. Hoogs aanbeveel met al die geriewe wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baiw dankie, Sonja, Julle is altyd welkom. Maraina

Vaughan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustig. Goeie dag, dit was uitstekend. Ek sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie

Tashnay S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was rustig en lekker. Ek het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Bly julle het dit geniet

Joleen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig en rustig omgewing was goed vir die siel. Baie lekker gekuier en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Julle is altyd welkom.

Melissa D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Dis die perfekte kuierplek as jy wegkom van die stad se gewoel. Baie goeie afskakel en ruswegbreekplekkie. Die huisie het alles in wat jy nodig het, en die lekkerste is om te braai en oor die natuur uit te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie. Julle is altyd welkom. Groete,

Jacoline P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Awesome. Stay was great. Host friendly and checked up on us, which was very kind of her. Loved that there is no WiFi. MTN signal is weak, but Vodacom works well. My 2 daughters loved the pool. We will surely visit again and bring our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Thank you, Jacoline. You are always welcome.

Eunice D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

We had a lovely time. Very lovely place, will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Thank you, You are always welcome.

Roslyn D
Kort verblyf
4.4
Apr 2026

Awesome weekend. Vakansie met familie en vriende. Plek netjies en skoon en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie.

Hannelie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2026

Dit was lekker. Ja ons het. Net 'n probleem met die host, sy is onprofessioneel in haar uitreik tot gaste. Sy bespreek haar gaste met ander gaste en sy is bevooroordeeld.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Wens ek kon langer bly. Baie lekker, rustig, netjies, en goed geleë. Sal weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maraina
Altyd Tuis
Baie dankie. Julle is altyd welkom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maraina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Suurfontein, Lamberts Bay, Lamberts Bay, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWIwM2ZlLTc5NjctNGRlZi04OTVmLWRiZThmNjUxNTM3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 167 5 1 5 Suurfontein Lamberts Bay 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.105707264345 18.396993797393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang