+9
Gastehuis in Amanzimtoti

Amanzimtoti Beach Rest Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Angelique V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Wonderlik. Baie lekker gebly. Die mense is vriendelik en die omgewing is fantasties. Wil net sê baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik lekker en spesiaal! Dankie Kim. Ongelooflik lekker en spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sara A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Beautiful and safe heaven. Kim was absolutely friendly. My room was beautiful and attention to detail was wow. It's a beautiful house with a beautiful garden. Upon arrival, I was greeted by Kim, who is the owner. A glass of much-needed thirst quencher was given. Kim is the perfect host and saw to my every need. She even had a nightcap for us. Tea and coffee facilities and bottled water were provided. Thanks, sweet Kim, I definitely will be back even to just visit and say hello.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Awesomeness. Awesome, great! Loved it, it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike oornag stop. Ons het die verblyf by Amanzimtoti Beach Rest Guesthouse baie geniet. Die gasheer het werklik die ekstra myl gegaan om ons verblyf spesiaal en baie aangenaam te maak. Die kamer is pragtig en keurig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlik gebly! Beveel Amanzimtoti Beach Rest Guest House beslis aan en sal weer hier bespreek. Veilig, netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Puik verblyf! Netjies en skoon, baie persoonlike aandag word aan gaste gegee en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Uitstekend. Ons verblyf was perfek. Ons is geplaas in die luukse en ruim penthouse sonder om vooraf daarvoor te vra. Die sorgsame gasvrou, Kim, doen buitengewone moeite om haar gaste tuis en gemaklik te laat voel. Die veelkeuse ontbyt was puik. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Uitstekende omgee mense. Vanaf ontvangs tot vertrek was ons op die hande gedra. Kim is 'n baie spesiale mensie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Wonderful stay. My partner and I decided to book a last minute holiday to Amanzimtoti in December 2019. We were so happy that we were able to stay here as it worked out wonderfully, we even extended by a day. Kim is absolutely stunning, friendly and conversational (although I am not a chatty person by nature). She made us feel very welcome and at ease from the moment we stopped at in the parking lot. We had delicious breakfasts every morning without fault. Rooms were serviced and cleaned everyday without disappointment. There are monkeys in the area which I loved photographing and that were a delight to observe. The lush gardens made for lots of little surprises and my partner and I walked through every morning (on our way to breakfast) to see what else we can spot and look at. Dragonflies were bountiful. We will definitely stay here again when we come down to Amanzimtoti. Thank you for making our stay pleasant and worthwhile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Ridge Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90393a5f16883d22490c408a766fb4a545664bb77a282239e61e6e2672ba4aabf73164c33a0d0a3b6bdb87a67ca6baf7a967?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 12 Ridge Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.053531133386 30.884633660316

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang