LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Amanzimtoti Beach Rest Guest House | LekkeSlaap
+20

Amanzimtoti Beach Rest Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Amanzimtoti Beach Rest Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andre K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

My partner and I decided to book a last minute holiday to Amanzimtoti in December 2019. We were so happy that we were able to stay here as it worked out wonderfully, we even extended by a day. Kim is absolutely stunning, friendly and conversational (although I am not a chatty person by nature). She made us feel very welcome and at ease from the moment we stopped at in the parking lot. We had delicious breakfasts every morning without fault. Rooms were serviced and cleaned everyday without disappointment. There are monkeys in the area which I loved photographing and that were a delight to observe. The lush gardens made for lots of little surprises and my partner and I walked through every morning (on our way to breakfast) to see what else we can spot and look at. Dragonflies were bountiful. We will definitely stay here again when we come down to Amanzimtoti. Thank you for making our stay pleasant and worthwhile.

Anton V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende omgee mense.

Vanaf ontvangs tot vertrek was ons op die hande gedra. Kim is 'n baie spesiale mensie.

Hennie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons verblyf was perfek. Ons is geplaas in die luukse en ruim penthouse sonder om vooraf daarvoor te vra. Die sorgsame gasvrou, Kim, doen buitengewone moeite om haar gaste tuis en gemaklik te laat voel. Die veelkeuse ontbyt was puik. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Lenika S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Vreeslike aangename gashere. Baie lekker ontbyt!

Engela D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most amazing guesthouse.

We had the most amazing time, the hospitality we received was awesome, breakfast was amazing. Such a beautiful room, every effort has been made into making sure the guests are comfortable. We had a great stay and hope to visit again soon.

Suzette B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, baie professioneel, kamer uitstekend, ontbyt met sorg bedien. Sal van nou af net by een plek bespreek!

Ek het die voorreg om baie te reis, plaaslik en internasionaal, en dit is die eerste gastehuis wat ons so tuis laat voel het ... Baie professioneel vanaf die eerste kontak, tot die laaste totsiens ... ek is baie spyt dat ons al klaar ander plek gekry het vir Desember, wanneer ons weer besoek, want ek weet waar ek nou altyd gaan bly as ons my dogter besoek!

Paul S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was overwelmend with the hospitality received

Room was excellent and service was exceptional.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Ridge Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMGMwNmNkLTk5OTQtNDAyYy04MTg4LTFjZjIzYmY3YjE0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 12 Ridge Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.053531133386 30.884633660316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!