Amber Light Beach Cottage
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterside-weg 362, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Amber Light Beach Cottage is sentraal in Wildernis geleë en bied toegang tot die strand, strandmeer en die winkels, restaurante en supermark in die dorp. Amber Light is 'n ouwêreldse en unieke rondawel-gastehuis met 'n grasdak. Daar is 'n koffiewinkel op die perseel en 'n dek met 'n uitsig oor die gemeenskaplike park en die see in die verte.
Gerieflike verblyf word in 5 smaakvol versierde en suite-gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sit- en eetarea met 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster. Daar is ook 'n gemeenskaplike binnehof met ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is, maar is slegs beskikbaar aan gaste wat die hele eenheid bespreek.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek en gratis WiFi. Dit is die ideale plek vir diegene wat die dorp wil verken en die besienswaardighede op die Tuinroete wil besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ross Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Waterside-weg 362, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Amber Light Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterside-weg 362, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom