LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52
Selfsorg in Langenhovenpark

Amity Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anita S
1 nag
5.0
Okt 2026

Rustigheid. Heerlike, veilige omgewing. Pragtige tuin. Netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Skoon, netjies, baie lekker. Baie lekker gebly. Beveel dit vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Netjies, skoon en baie rustig. Ja, dit was lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonolo K
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Great stay. Great hospitality. The host and staff were very kind and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Thank you for the positive feedback.

Christa V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Sal verseker weer oorbly by Amity wanneer nodig. Mooiste groen tuin! en koelte! Ja, verseker, maklikste bespreking ooit. Wou vroeër inboek en kon met die eienaar op WhatsApp kommunikeer; sy het geen probleem gehad nie. Daar was wel ’n bietjie verwarring met die adres. Die adres op die webtuiste se webwerf en die adres wat die eienaar gestuur het, het verskil. Maar dit is vinnig uitgesorteer. Verblyf was gerieflik, alles het gewerk, alles was byderhand; daar het niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Julle is baie welkom hier. Die adresse verskil omdat daar twee ingange is, daarom stuur ek persoonlik ook die aanwysings na die ingang wat die naaste aan julle kamer is.

Benita F
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Sal Amity definitief aanbeveel. Absoluut puik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen Raymond H
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Aug 2026

Must stay at place. It is a must stay at place when I am in Bloemfontein, close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xylia S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Onbeskryflik lekker, net te kort. Julle sien my gou weer! Baie dankie! Hierdie was een van die lekkerste plekke waar ek al bespreek het. Dit was net te kort. Vriendelike diens, netheid van puik gehalte en 'n pragtige plekkie met die mooiste tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was aangenaam om te ontmoet, julle is altyd welkom hier!

Wayne T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Exceeded our expectations. The hosts were incredible, the facilities were spotless. I can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Thank you for the positive feedback, you are welcome here!

Saartjie A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Rustige omgewing, perfek vir oornag. Baie lekker. Heerlike bed vir moë lywe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Dankie vir die positiewe terugvoer, julle is baie welkom hier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marjeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 295

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtMmQLKJn41ryR7l2TUo7wHvUdAZ9grZxwnuK054kvwslcE2tXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 295 5 1 5 13 Chris Barnard Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.102376825931 26.150684952736