Amity Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n gegoede woonbuurt in sentraal Bloemfontein. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat gerieflike naby aan die N1 is.

Ons bied 10 luukse kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, mikrogolfoond en 'n yskas. Elke kamer het 'n privaat ingang en daar is veilige parkeerplek van die straat af agter 'n elektroniese hek.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en ontbyt is beskikbaar. Gaste kan ook ontspan in die ontwerperstuin met braaigeriewe, of lekker in die swembad afkoel.

Amity Guesthouse is naby 'n verskeidenheid toeristebestemmings soos Pretty Garden Gesinsentrum, Greenside kwekery, The Towers winkelsentrum, Woolworths, Spar, Wimpy, KFC, Tempe-lughawe, Universiteit van die Vrystaat, Grey College, Mediclinic-hospitaal en Bloemcare-hospitaal.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Amity Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za