Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 247 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hester H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlik, amper soos by jou eie huis. Baie lekker en fasiliteite uit die boonste rakke. Lekker swembad en braai plekke. Lekker chill hoekkies en ordentlike beddens en beddegoed. Aircon en easier was wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gasvrou baie vriendelik. Alles was netjies, beddegoed en handdoeke ook. Mense in eenheid langs ons, as hul stort, raas pype nogal erg in gesinskamer. Al wat gepla het, verder was daar niks fout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie lekker! Kuiertjie kort, maar sal enige tyd aanbeveel. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rut L
1 nag
4.8
Jan 2026

'n Rustige, veilige oornagplek met vriendelike, behulpsame eienaars. Ek het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain V
1 nag
5.0
Des 2025

Quiet haven. Stayed 1 night at short notice. Service was fast and friendly. Quiet, clean, safe place to stay. I could not open the gate to the garden, but also did not ask for assistance. It would be nice to have bottled water available in the fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Hi Charmaine Thank you for the positive feedback! We are always available for assistance. You are always welcome!

Connie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ek het ’n heerlike kuier by Amity Guesthouse gehad! Alles was netjies, gerieflik. Ja, dankie. Ek het my verblyf by Amity Guesthouse op 20 Desember baie geniet. Die gasvryheid was vriendelik, die kamer was netjies en gemaklik, en alles het goed verloop. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie lekker al was die krag af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
Dit was aangenaam om julle te ontmoet! Julle is baie welkom! Jammer oor die krag situasie, die helfte van Bloemfontein se krag was af weens 'n ontploffing by 'n subkragstasie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marjeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 247

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtMmQLKJn41ryR7l2TUo7wHvUdAZ9grZxwnuK054kvwslcE2tXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 247 5 1 5 13 Chris Barnard Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.102376825931 26.150684952736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang