Pick your preferred language

English

Afrikaans

+52
10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n rustige woonbuurt in sentraal Bloemfontein en bied selfsorg- of B&B-verblyf. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat sowat 2,5 km vanaf die N1 is.

Ons bied 6 luukse kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, tee- en koffiemaakgeriewe, TV, mikrogolfoond en 'n yskas. Elke kamer het 'n privaat ingang en daar is veilige parkeerplek van die straat af agter 'n elektroniese hek.

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en ontbyt is beskikbaar. Gaste kan ook ontspan in die ontwerperstuin met braaigeriewe, of lekker in die swembad afkoel.

Amity Guesthouse is naby 'n verskeidenheid toeristebestemmings soos Pretty Garden Gesinsentrum, Greenside kwekery, The Towers winkelsentrum, Woolworths, Spar, KFC, Checkers, Rocco Mammas, Boeremark Inni Bos Parkrun, Tempe-lughawe, Universiteit van die Vrystaat, Grey College, Mediclinic-hospitaal en Bloemcare-hospitaal.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 239 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Connie C
Gesin met tieners
5.0
Ek het ’n heerlike kuier by Amity Guesthouse gehad! Alles was netjies, gerieflik. Ja, dankie. Ek het my verblyf by Amity Guesthouse op 20 Desember bai...
Sien meer
Des 2025
Nelmarie S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker al was die krag af.
Des 2025
Alta B
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en skoon. Waarde vir geld. Veilig. Eienaars baie vriendelik. Baie netjies en skoon. Veilig. Waarde vir geld. Eienaars baie vriendelik.
Des 2025
Sunet S
Saam met vriende
5.0
Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing. Heerlike verblyf in 'n rustige omgewing met vriendelike ontvangs.
Des 2025
Tiara L
5.0
Very good. Very clean, good service. Amazing stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marjeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 239

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Amity Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R 850 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13 Chris Barnard Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtMmQLKJn41ryR7l2TUo7wHvUdAZ9grZxwnuK054kvwslcE2tXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 239 5 1 5 13 Chris Barnard Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.102376825931 26.150684952736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang