Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ammabed Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ammabed Accommodation is in die rustige dorpie Calendon in die Overberg geleë. Die eiendom is net 11 km vanaf One Heaven and Earth, en 5,3 km vanaf The Wood trou-venues.

Verblyf word gebied in 2 elegant versierde kamers. Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Albei kamers het kombuisies wat toegerus is met yskassies, ketels, breekware en mikrogolwe.

Die kamers beskik ook oor lugversorging, TV met volledige DStv-kanale, gratis WiFi-verbinding, veilige onderdakparkeerplek, en beddegoed, sowel as handdoeke, word voorsien. Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak.

Vervoerdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit Hemel en Aarde-vallei, Greyton en die geskiedkundige Genadendal op die R406 in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Ammabed Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Humanstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ammabed Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp1tEoZ4iRSoAiVmb4m80hm3c51BPaV6ZJPHOjTSwnYa3TTjxO9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 4 Human Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.228363835667 19.419697720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang