+161
Gastehuis in Richmond

Anra Rusgenot

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Amanda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Aangename verblyf. Beveel aan vir iemand wat tussen Gauteng en Kaapstad reis. Aangename verblyf. WiFi was net baie baie stadig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Amanda, dankie vir die resensie. Ons internetdiensverskaffer het tydens u verblyf gesukkel met stadige spoed. Dit is intussen reggestel. Vriendelike groete

Michael O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Clean, comfortable and safe. Great communication, friendly and welcoming staff, clean and comfortable room. Easy key drop-off for early departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Dear Michael, thank you for your great review. Best regards

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goed geleë en baie netjies en gerieflik. Fantasties! Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste André, baie dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit baie! Vriendelike groete

Ernest M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Worthwhile. Very comfortable stay, well appointed rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Manna
Anra Rusgenot
Dear Ernest, thank you for your review. We appreciate it. Best regards

Daniël M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Sal weer daar bly as ek oorslaap in Richmond. Baie lekker. Was aangenaam verras.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Daniël, dankie vir die resensie. Kan u ons asb. direk laat weet wat die rede was vir die lae gradering vir netheid? Ons is baie trots op ons hoë gehalte verblyf en sal graag enige iets wil aanspreek wat suboptimaal was. Laat weet gerus. Vriendelike groete, Manna

Riaan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastiese plekkie om te kuier, oor te slaap. Gashere is wonderlike mense! So behulpsaam. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Riaan, baie dankie vir jou gawe resensie! Ons waardeer dit baie! Groete

Janine M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie aangename oornagplek. Vriendelike ontvangs en waardevolle inligting. Baie mooi en netjiese eenheid. Alles wat benodig word sowel as lugverkoeling. Lekker stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Janine, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit baie. Vriendelike groete

Wynand D
1 nag
5.0
Des 2025

Tien uit tien. Vriendelike ontvangs. Terrein baie skoon en netjies. Kamer skoon. Kan die plek regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Wynand, baie dankie vir jou puik resensie. Ons waardeer dit baie. Groete

Ewoudt C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Outentiek en gemaklik. Baie behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Ewoudt, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit! Groete

Louis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Als was 100% en rusgenot word sterk aanbeveel vir een of meer aande se lekker bly. Ons het baie lekker gerus. Al die geriewe was beskikbaar, van lugverkoeling tot koffie en beskuit. Die ontvangs was vriendelik en ons is van nuttige inligting voorsien van Richmond en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Manna
Anra Rusgenot
Beste Louis, baie dankie vir jou gawe resensie. Ons waardeer dit. Ons sien uit na julle volgende kuier! Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Manna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 250

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 165
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 165
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 165
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Loop Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc46eb95f07360574ff5a867089231e078ccc88e2e110291881582a3d634cb678e7677ea80f648bb1de39c49267a244ccc1be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 165 per nag, vir 2 mense 250 5 1 5 37 Loop Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.413261221844 23.945310490105
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang