An-Ra Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

An-Ra Gastehuis is in Richmond, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad geleë, en bied gerieflik gemeubileerde kamers.

Daar is 5 en suite-kamers met privaat ingange, sowel as 'n woonstel met slaapplek 4 oorkant die straat. Die kamers het lugversorging, en dubbel- en enkelbeddens. Daar is elektriese komberse en TV's met DStv in 'n paar van die kamers.

Ontbyt word bedien by 'n nabygeleë restaurant, Die Krip, en is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die gastehuis is omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na An-Ra Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za