6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 114 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Anchor & Tide is 'n ontspanne selfsorg-vakansiehuis net 'n kort entjie van die Langebaan-strandmeer af. Die eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en is geskik vir gesinne met kinders.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die tweede gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot DStv en Netflix.
Bykomende geriewe sluit in 'n swembad, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monique Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 114 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Anchor & Tide het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
114 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang