Anchors Aweigh 53
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etonweg, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R595 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Anchors Aweigh 53 is 'n rondawel in die Anchors Aweigh-gesinsoord in Hibberdene langs die Mzimayirivier.
Die oopplan-rondawel is 26 vierkante meter groot en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Daar is 'n dubbelbed, slaapbank(vir kinders) en privaat badkamer. Linne en 'n waaier word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatstoof met 'n oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Volledige DStv is op versoek ekstra teen koste per dag beskikbaar.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op versoek beskikbaar en daar is 'n Jojo-tenk.
Die strand is net 'n kort entjie se stap daarvandaan en die kompleks het 24 uur-sekuriteit met sekuriteits wagte. Die kompleks het 'n speelarea vir kinders asook 'n swembad wat beskikbaar is vir al die gaste by die oord.
Die unieke brug by Anchors Aweigh-oord by die strandmeer verbind die oord aan die hoofstrand by Hibberdene. Gaste kan braai en visvang by hierdie brug. Daar is kergeriewe op Sondae en 'n kafeetjie wat die nodige verloop soos hout, roomys, brood en melk.
Tydens Desember en Paasnaweek is daar lewensredders aan diens op die strand en tydens die vakansieseisoen word daar verskillende aktiwiteite vir kinders op die strand aangebied. Die hoofstrand het 'n restaurant, putt-puttbaan en 'n waterwurm.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Etonweg, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Anchors Aweigh 53 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Woodgrange Hibberdene Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etonweg, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang