Anchors Aweigh 53

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 7 Julie 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Anchors Aweigh 53 is 'n rondawel in die Anchors Aweigh-gesinsoord in Hibberdene langs die Mzimayirivier.

Die oopplan-rondawel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Daar is 'n dubbelbed, slaapbank en privaat badkamer. Linne, handdoeke en 'n waaier word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatstoof met 'n oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Volledige DStv is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op versoek beskikbaar. Die strand is net 'n kort entjie se stap daarvandaan en die kompleks het 24 uur-sekuriteit.

Lewensredders is gedurende Desember, oor Paasnaweek en gedurende die vakansieseisoen aan diens op die strand. Verskeie doendinge word vir kinders op die strand gereël. Die hoofstrand het 'n restaurant, putt-putt en 'n waterwurm.

Slaapplek

'n Bespreking by Anchors Aweigh 53 sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Anchors Aweigh 53 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R475 R333 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af vir verblyf voor 7 Julie 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za